Aarbeisilwertolbos: Spesie van die tolbosse

Die Aarbeisilwertolbos (Leucadendron album) is 'n blomdraende struik wat tot die genus Leucadendron behoort en deel van die fynbos-bioom vorm.

Die plant is endemies aan die Wes-Kaap, waar dit voorkom in die Swartberg, Langeberg, Outenikwaberge en Tsitsikammaberge vanaf Swellendam tot Uitenhage. Die struik word 1.5 - 2 m hoog en dra blomme in Desember.

Aarbeisilwertolbos
Aarbeisilwertolbos: Spesie van die tolbosse
Aarbeisilwertolbos: Spesie van die tolbosse
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
L. album
Binomiale naam
Leucadendron album
(Thunb.) Fourc., 1932
Sinonieme
  • Leucadendron aurantiacum H.Buek ex Meisn.
  • Leucadendron proteoides E.Mey. ex E.Phillips & Hutch.
  • Protea alba Thunb.
  • Protea aurantiaca Kuntze

In Engels staan dit as die Linear-leaf Conebush bekend.

Bronne

Eksterne skakels

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

JakkalsGianna MichaelsVierkantswortelKwaZulu-NatalKontinentAlliterasieNeonMateriaalFinale OplossingRenaissanceSpinnekopGroot Muur van ChinaTrigeminale neuralgiePoësieTermietSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Hernubare energieKweekhuiseffekPampoentjiesGrondbesoedelingKnopiespinnekopApostoliese GeloofsbelydenisPaarl GimnasiumKlein vyf diereKunsSeksuele opwekkingJohannesburgPeter SnydersLenteTsoenamiDiskriminasieKompasBoelieryChristiaan BarnardHondWebjoernaalWitrenosterElandréOlifantSpringbokkeVerenigde State van AmerikaAbstraksie (rekenaarwetenskap)KankerVingerseksMIVSlag van Cuito CuanavaleAnale kankerDroogteAarverkalkingKoolstofdioksiedWerkersdagOrthopteraEkotoerismeMaagsweerVennootskapMenseregteVlekvrye staalKunsmisOu Apostoliese KerkAppelSpreeuBeesAardeSinoniemWikimedia-stigtingPerdEeuWaterSkooluniformChemiese elementAgtergrond (narratief)OssewaMiddeloorontstekingSkerpioenVolhoubaarheid🡆 More