Aapstertsteekgras: Plantspesie

Aapstertsteekgras (Aristida congesta Roem.

& Schult.) is 'n grasspesie wat inheems is aan alle provinsies van Suid-Afrika asook aan Namibië, Botswana, Eswatini, Lesotho, Mosambiek en verder tot langs die Middellandse See. Op die SANBI-rooilys is dit as 'veilig' gelys.

Aapstertsteekgras
Aapstertsteekgras: Plantspesie
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Monocots
(geen rang):
Commelinids
Orde:
Poales
Familie:
Subfamilie:
Aristidoideae
Tribus:
Aristideae
Genus:
Aristida
Spesie:
A. congesta
Binomiale naam
Aristida congesta
Roem. & Schult.

SANBI vermeld twee subspesies:

  • Aristida congesta Roem. & Schult. subsp. congesta
  • Aristida congesta Roem. & Schult. subsp. barbicollis (Trin. & Rupr.) De Winter

Dit is 'n meerjarige digte polgras wat 10 - 75 cm hoog word. Die blare kan plat of gevou wees. Die pluime is 3 – 20 cm lank. Dit het stekeltjies met ongelyke kaffies. Die boonste is die grootste en kan 6,5 – 10 mm lank word. Dit kom in bladwisselende bosland op klipperige hellings of versteurde plekke voor.

Beweiding

Aapstertsteekgras: Plantspesie 
Skets deur Roem. & Schult.
Aapstertsteekgras: Plantspesie 
Die bloeiwyse, midwinter

Dit het min waarde vir beweiding, behalwe as dit jonk is:

EIW SWIW LnregWIW
Weidingsindekswaarde 1 1.3 1.04

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Weer (meteorologie)Carike KeuzenkampProvinsies van Suid-AfrikaHector PietersonGetalVolhoubare ontwikkelingPretoriaStereotipeMaanMateriaalErektiele disfunksieEuropaTsoenamiRefentse MorakeErfenisdag (Suid-Afrika)Familie (verwantskap)Klimaatsverandering in Suid-AfrikaFacebookSkisofrenieWikiquoteMaagMieliestronkNiersteenRymAkroniemRenaissanceInflasieNelson MandelaMonopolieMarsDwelmmiddelWaterbesoedelingWorcesterHoofstadAntoniemFabelKarakteriseringOmtrek, oppervlakte en volumeTandbederfAanpassingskapasiteitSlawernySeevlakstygingIntensiewe vormUitwerking van klimaatsveranderingSeksuele penetrasieDemokratiese Republiek die KongoVerbondsarkRegeringBosluisbytkoorsNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyLys van kleureSwaelVierkantswortelLeeuTweede WêreldoorlogTeologiese Kweekskool (Stellenbosch)Lys van elemente volgens simboolSpringbokNatuurlike hulpbronKlimaatsverandering in AfrikaToringUnited Democratic FrontAfrikaIdioomAfro-AmerikanersOorstromingDoelwitVarkgriepVioolOranjerivierGianna MichaelsDirekte en Indirekte redeVryheidsdagKasterolieWoordeskatOnse VaderGestremdheidDaggaSimbool🡆 More