Aambeibossie: Plantspesie

Die aambeibossie (Chironia baccifera) is 'n plant wat aan die wes-, suid en ooskus van Suid-Afrika voorkom.

Dit staan ook bekend as die bitterbossie.

Aambeibossie
Aambeibossie: Eienskappe, Fotogalery, Verwysings
Aambeibossie met vrugte.
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Orde:
Familie:
Tribus:
Chironieae
Genus:
Chironia
Spesie:
C. baccifera
Binomiale naam
Chironia baccifera
L., (1753)

Die spesie kom voor in Noord-Kaap, Wes-Kaap en langs die kus van die Oos-Kaap en KwaZulu-Natal en dit is endemies in Suid-Afrika. Die SANBI-rooilys gee dit 'n status veilig (LC).

Dit is 'n vertakte, ronde struikie tot 8 cm hoog. Die plant het klein, dun, donkergroen blaartjies met krom punte. Dit dra massas steragtige blomme van Februarie tot Augustus wat pienk tot purperrooi is met geel harte. Die plant dra ook helderrooi bessies wat gedurende Kerstyd ryp word.

Eienskappe

Die plant verkies om op duine te groei en is uiters giftig vir vee.

Die Khoikhoi het reeds hierdie plant vir sy medisinale eienskappe gewaardeer en die Boere het dit oorgeneem. Dit is veral as purgeermiddel gebruik. Infusies en tinkture is teen talle kwale gebruik, veral teen aambeie, en dit verklaar die Afrikaanse naam. Maar ander siektes is ook daarmee beveg, soos melaatsheid, sifilis en blaasontstekings.

Fotogalery

Verwysings

Bronne

Tags:

Aambeibossie EienskappeAambeibossie FotogaleryAambeibossie VerwysingsAambeibossie BronneAambeibossie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GestremdheidEnkelvoudige sinKalenderMarsSosiale mediaUKhahlamba-DrakensbergparkHulpwerkwoordRenosterSeksBorskankerGeskiedenis van die BoererepubliekeSpeelkaartBoomslangDomineeNamibiëEuropaDierKonsonantBelastingTaalLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)PoesKimberleySkaakEskomAfleiding (taalkunde)NasiebouRina HugoBreinvliesontstekingVoorvoegselLeah van NiekerkPlae van EgipteTerracottaleërDruiweWisselkoersGrondbesoedelingGetalSuid-AfrikaNeurenberg-verhoreGeelhoutWetenskaplike klassifikasieKommunikasieVennootskapLFilosofieGalileo GalileiBeleggingLenteJodeMaselsOlimpiese SpeleSteenkoolMalariaHamburgerDistillasieSwawelEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaHipoteseWaarheid-en-versoeningskommissieParasitiese siektesMierSuid-Afrikaanse Nasionale ParkeKasterolieSkisofrenieRasionale getalDubbelpuntMenstruasieD.J. OppermanVerenigde KoninkrykSkrywerWerkwoordHindoeïsmeGriepGasCalviniaDans🡆 More