Aam: 'n inhoudsmaat vir vloeistowwe, vroeër gebruik aan die Kaap vir die afmeet van wyn

Aam is 'n inhoudsmaat vir vloeistowwe, vroeër gebruik aan die Kaap vir die afmeet van wyn.

Dit is ongeveer gelyk aan 150 liter (135 tot 160 liter). Een aam word onderverdeel in vier ankers. Die eenheid het na die ingebruikneming van die SI-stelsel in onbruik verval.


Die bekende plaas Halfaampieskraal by Caledon ontleen sy naam aan die aam.

Bron

Tags:

KaapkolonieLiterSI-stelsel

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Martin BesterApostoliese GeloofsendingErnstige akute respiratoriese sindroom koronavirus 2Afrikaanse naguilKlem-in-die-kaakGewone tarentaalVolkekundeKoöperasiestoriesSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1989Weer (meteorologie)NarkoseKaapstadWhitey BassonDieregeluideMarkus JoosteVratHartaanvalMeksikoSelfmoordOlifantSwedeOrkney Snork NieThabo MbekiCarike KeuzenkampEstlandTuisbladSonsverduisteringKoningSonnestelselSigaretLys van bekende Suid-AfrikanersAustraliëChristeneVulkaanLimfvatstelselSiembambaAleksei NawalniAarde se atmosfeerCarles PuigdemontCSSJaco du PlessisWaarheid-en-versoeningskommissieAgter Elke ManMaagsweerGrysstofGhanaStuitjieRina HugoVrouTegnologieVlag van AfghanistanModernismeSwangerskapStrandbeestBaardskeerder-spinnekopLys van elemente volgens simboolFritz HaberVlag van BangladesjAfrikanersSarah Rose KarrWiskundeDonker materieLika BerningWladimir PoetinOrthopteraBloemfonteinCristiano RonaldoFrankrykKlankverskynselsWoordeboek van die Afrikaanse Taal🡆 More