Aal

Aal is 'n tipe bier gebrou van moutgort met behulp van 'n warm fermentasieproses en 'n stam van brouersgis.

In vergelyking met lagergis, fermenteer aalgis vinniger, en dikwels produseer dit 'n soeter, voller liggaam en vrugtige smaak van bier. Die meeste bier bevat hops, wat help om die bier te bewaar en verleen 'n bitter of kruiegeur wat die soetheid van die beslag balanseer.

Aal
'n Bierglas met Cask-aal
Aal
Cask ale-handpompe

Aal is gebrou voordat die brouers instrumentasie gehad het om die proses fyn te beheer, as gevolg daarvan is daar verskeie effekte op die finale produk, soos donker kleur en vrugtesmake. Ale verskil van tradisionele biere deurdat die stysel heeltemal omgesit is na suikers en dus is die bier gewoonlik helderder.

Die gis wat vir fermentasie gebruik word, fermenteer teen temperature van 18 °C tot 20 °C. Alhoewel aalgis tydens fermentasie aan die bokant van die fermentasiehouer dryf, daal die gis na onder na fermentasie en kan dit in 'n daaropvolgende brousel gesit word.

As gevolg van die hoër temperature van gisting word meer esters gevorm, dit veroorsaak dat aal 'n vrugtesmaak het.

Alhoewel die meeste ale in Brittanje en België voorkom, is daar ook Duitse ale soos Altbier.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

BierHops

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Onderhandelinge om apartheid te beëindig2024 Japannese Grand PrixEjakulasieRykie van ReenenJesus van NasaretBaltimoreBreinvliesontstekingRenier van RooyenJaco du PlessisVerkleurmannetjieSesnasies-toernooiLys van veltoestandeInsekHemelvaartsdagPesachHartOntsteking (geneeskunde)HorlosiePapegaaieGNU-lisensie vir vrye dokumentasieSteve HofmeyrAngkor WatSenuweestelselKunsWynsteenMarie PentzBybelvertalingPofadder (slang)IranDesiré GardnerModernismeMolotofbomMeksikoHannes van WykSuid-KoreaMenstruasieMarita NapierOrkaan GustavGianna MichaelsEuropese Suidelike SterrewagJannie du ToitZack du PlessisOrgaanWaverEstlandKoue OorlogBrasiliëMarkus JoosteRussiese inval in Oekraïne sedert 2022DermpoliepAnglo-BoereoorlogBlourokkeEkonomieMaselsSeksuele opwekkingWet op NaturellengrondKruisigingFamilie (verwantskap)Onse VaderAustraliëWaldimar PelserGeografie van Suid-AfrikaVaginaLys van lande volgens bevolkingWillie EsterhuizenSonnestelselLugbesoedelingDanie du ToitEoraptor🡆 More