A Kind Of Magic

A Kind of Magic is die twaalfde album van die Britse rockgroep Queen wat op 2 Junie 1986 deur EMI in die Verenigde Koninkryk en deur Capital Records in die VSA vrygestel is.

    Hierdie artikel handel oor die album van Queen. Vir die liedjie, sien A kind of Magic (liedjie).

Dit was hulle eerste album wat digitaal opgeneem is en is gebasseer op die temalied van Highlander, die eerste film waarvan Russell Mulcahy die regisseur was.

A Kind of Magic
van Queen
Vrygestel3 Junie 1986
Genrepop rock, hard rock
Speeltyd40:58
EtiketEMI (Europa)
Hollywood Records (US)
ProdusentQueen, Mack; David Richards
Queen-chronologie
The Works
(1984)The Works1984
A Kind of Magic The Miracle
(1989)The Miracle1989

A Kind of Magic was Queen se eerste album wat vrygestel is na hulle beroemde Live Aid konsert in 1985. Die album was dadelik 'n treffer in die VK nadat dit dadelik na eerste plek op die treffelys gegaan het en 100,000 kopieë binne die eerste week verkoop het. Dit het op die VK trefferlys vir 63 weke gebly en ongeveer ses miljoen kopieë wêreldwyd verkoop (600,000 alleenlik in die VK). Die album spog met vier enkeltreffers: Die album se titellied "A kind of Magic", "One Vision", "Friends Will Be Friends en "Who Wants To Live Forever", wat 'n opera deur Michael Kamen insluit, terwyl die laaste lied, "Princess of the Universe", die temalied van film Highlander is.

Alhoewel Queen nog twee albums vrygestel het na A Kind of Magic, was dit die laaste album wat opgevolg was met 'n konserttoer as gevolg van die hoofsanger, Freddie Mercury, se diagnose met Vigs die volgende jaar.

Die album het bekendheid verwerf as een van die eerste viniel-plate deur 'n belangrike westerse rockgroep in die VSSR vrygestel is na die begin van peresetroika. Die staatsbeheerde Melodiya het die lisensie gekoop om A Kind of Magic te verprei asook die regte van 'n konsertfilm getiteld, Hugarian Rhapsody, wat verfilm is in Boedapest.

Highlander agtergrondmusiek

Die album geniet nie-offisiële status as die klankbaan van die 1986 film Highlander, waarvoor geen offisiële klankbaan verygestel is nie. Die titel, "A Kind of Magic", afgelei van een van die karakter Connor MacLeod (Christopher Lambert) se lyne wat sy onsterflikheid beskryf. ses uit nege van die liedjies op die album kan in die film gehoor word, alhoewel dit verskillende weergawes is.

Snitte en snitlengtes (skrywer/s tussen hakies)

  1. One Vision (Queen) - 5:10
  2. A Kind Of Magic (Taylor) - 4:24
  3. One Year Of Love (Deacon) - 4:26
  4. Pain Is So Close To Pleasure (Deacon - Mercury) - 4:21
  5. Friends Will Be Friends (Deacon - Mercury) - 4:07
  6. Who Wants To Live Forever (May) - 5:15
  7. Gimme The Prize (Kurgan's Theme) (May) - 4:34
  8. Don't Lose Your Head (Taylor) - 4:38
  9. Princes Of The Universe (Mercury) - 3:32

Enkelsnitte

  • "One Vision" is eerste deur Queen opgeneem, vrygestel in the Verenigede Koninrkryk op 4 November 1985, na hulle optrede by die Live Aid konsert. Dit het goed gedoen op die trefferlyste deur nr. 7 in Verenigde Koninkryk te behaal en die top 10 in die res van Europa. Die liedjie speel in Iron Eagle.
  • "A Kind of Magic", vrygestel in die Verenigde Koninkryk op 17 Maart 1986, het die nr. 3 posisie behaal op die treffelys in die Verenigde Koninkryk. Alhoewel dit goed gedoen het op die trefferlyste in ander lande piek dit op nr. 42 in die VSA. Russel Mulcahy, regisseur van Highlander, was ook die regisseur van die musiekvideo.
  • "Friends Will Be Friends", vrygestel op 9 Junie 1986, bereik die nr. 14 posisie in die VK en die top 40 regdeur Europa.
  • "Who Wants To Live Forever", vrygestel op 15 September 1986, het die nr. 24 in die VK bereik. Die Nasionale Filharmoniese Orkes het in die liedjie se musiekvideo verksyn saam met 40 koorseuns en tweeduisend kerse.
  • "Pain Is So Close to Pleasure", is vrygestel in die VSA en slegs sekere dele van Europa.
  • "One Year of Love", is slegs in Frankryk en Spanje vrygestel.
  • Princess of the Universe", is nooit as 'n enkelsnit in die VK vrygestel nie. Dit was as 'n enkelsnit in Australië vrygestel en was 'n semi-treffer daarso deur tot die nr. 28 te klim in die lente van 1986. Die liedjie is kult gunsteling, as gevolg van Highlander, in die VSA. Dit was ook gebruik as die tema-musiek van die Higlander televisiereeks in 1992-1998. Christopher Lambert speel in die musiekvideo asook die groep en uittreksels van die fliek. Die fliek is ook op die cd Greatest Hits ///. Dit was vrygestel as 'n enkelsnit in Nederland op 28 Februarie 2000.

Tags:

BritseCapitol RecordsEMIQueenVSAVerenigde Koninkryk

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Nasionale VrouedagHipoteseHondKlein-KarooKaapstadGeelsugPeach van PletzenTaalKorrupsieMeganiese ingenieursweseEkonomie van Suid-AfrikaOmtrek, oppervlakte en volumeSelfstandige naamwoordMikroörganismePornografiese subgenresNatuurlike hulpbronAssonansieKindermishandelingNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyRooibloedselKunsmatige algemene intelligensieDermpoliepGoudkus (streek)UilAntjie KrogSendelingposisieVloeistofSkoenlapperMartin Luther King jr.ReënWinnie Madikizela-MandelaLys van chemiese elemente volgens atoomgetalWeefselKewerNedersettingLys van kinderspeletjiesRocco SiffrediWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaLionel MessiMetamfetamienMeningsverskil oor aardverwarmingBevolkingAllan BoesakKoolhidraatRooikatMaroela MediaAfrikaansDie GelofteMonumentErektiele disfunksieJak de PriesterGedigVryheidsmanifesPersoonlikheidKhoisanLoftus MaraisWiki CommonsSkisofrenieArmoedeAdolessensieAbsolute monargieSmeltpuntWikimedia-stigtingHabitatSaartjie BaartmanMaanstilstandVisMateriaalVioolDeelwoordSteve HofmeyrKompasBestuiwingFrankryk🡆 More