Amd

Advanced Micro Devices, Inc.

Die besigheid is gestig deur 'n groep voormalige werkers van Fairchild Semiconductor, ingesluit in die groep is Jerry Sanders, Edwin Turney, John Carey, Sven Simonsen, Jack Gifford en drie lede van Gifford se span, Frank Botte, Jim Giles, en Larry Stenger. Die huidige voorsitter is John E. Caldwell.

Advanced Micro Devices, Inc.
Amd
Tipe Publieke maatskappy
Gestig 1969
Hoofkantoor One AMD Place, Sunnyvale, CAVerenigde State
SleutelpersoneLisa Su (hoof uitvoerende beampte)
Mark Papermaster (hoof tegnologie beampte)
John Edward Caldwell (voorsitter van die Raad)
Gebied bedienWêreldwyd
IndustrieMikro-elektronika, halfgeleiers
ProdukteMikroverwerkers, mikroskyfies, grafiese verwerkers
Inkomste6,494 miljard VSA-$ (2010)
Bedryfsinkomste824 miljoen VSA-$ (2010)
Netto inkomste471 miljoen VSA-$ (2010)
Webwerfamd.com

AMD is die wêreld se tweede grootste vervaardiger van x86-gegronde verwerkers asook die wêreld se derde grootste verskaffer van grafiese verwerkingseenhede, nadat hulle vir ATI in 2006 oorgekoop het. AMD het ook 21% aandele in Spansion, 'n verskaffer van nie-vlugtige flitsgeheue.

Hulle het die AMD Fusion-tegnologie in 2006 bekend gestel.

Tags:

AfrikaansHalfgeleierKaliforniëSunnyvale, KaliforniëVerenigde State

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

LuiperdGesonde dieetGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameDeelwoordLugbesoedelingAgtergrond (narratief)Geografie van Suid-AfrikaSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Afrikaanse WikipediaVoorsetselKookpuntGeboorteEugenetikaKaartLys van Afrikaanse televisiereekseVoortrekkermonumentKindermishandelingHarry PotterApartheidKontinentEkostelselMetafoorAborsie in Suid-AfrikaVlinderVakbondBloukraanvoëlYstervarkVerenigde State van AmerikaLys van elemente volgens simboolWolfVerkleurmannetjieMenseregteChloorInligtingOlimpiese SomerspeleNoord-KaapWaterbesparing in Suid-AfrikaSelfieStikstofMuskeljaatkatLys van Suid-Afrikaanse digtersHemelvaartsdagKunsmatige intelligensieKoorsblaarSlag van BloedrivierTsoenamiFamilie (verwantskap)Jode in Suid-AfrikaOlifantBewaringstatusGeweldJo BlackDarwinismeSkooluniform23 AprilCorioliskragLys van visseArmoedeverligtingSuurstofBurgerregteIndiëSebraSwawelMateriaalVoornaamwoordYstertydperkDie ontstaan van die dramaBrendan PeyperTradisionele Afrika-medisynePeriodieke tabelEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaAfrikaanse TaalmonumentKoperWeervoorspelling🡆 More