Aandaggebrek-Hiperaktiwiteitsteuring

Aandaggebrek-hiperaktiwiteitsteuring (AGHS, in Engels attention deficit hyperactivity disorder), voorheen aandaggebreksindroom (AGS) en aandagafleibaarheidsindroom genoem, word grootliks beskou as 'n neurologiese steuring wat omtrent 5% van die wêreld se bevolking affekteer.

Dit ontstaan reeds in die vroeë jare van 'n kind. Dit word geklassifiseer as patrone van aanhoudende verloor van aandag en/of hiperaktiwiteit, dit word gewoonlik verbind aan vergeetagtigheid en min beheer oor eie impulsiwiteit. AGHS word tans beskou as 'n toestand waarvoor daar geen mediese geneesmiddel is nie.

Aandaggebrek-hiperaktiwiteitsteuring
Klassifikasie en eksterne bronne
Dit is vir kinders met AGHS moeilik om op hul skoolwerk te konsentreer.
Dit is vir kinders met AGHS moeilik om op hul skoolwerk te konsentreer.
ICD-10 F90
ICD-9 314.00, 314.01
OMIM 143465
DiseasesDB 6158
MedlinePlus   001551
eMedicine med/3103ped/177
MeSH D001289
Aandaggebrek-Hiperaktiwiteitsteuring Mediese waarskuwing

AGHS word meestal gediagnoseer in kinders en gedurende die afgelope dekade is dit ook toenemend in volwassenes gediagnoseer. Omtrent sestig persent van kinders wat daarmee gediagnoseer word, skud dit af teen volwassenheid. Studies het ook bewys dat dit oordraagbaar is deur familielede van geslag tot geslag. Hoewel geglo word dat die meerderheid gevalle van AGHS geneties van aard is, word ongeveer 'n vyfde veroorsaak deur breinskade van stres en ander fisieke gebeurtenisse gedurende swangerskap en direk na geboorte.

Sien ook

Bronnelys

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Pad na jou hartBipolêre gemoedsteuringWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaLys van elemente volgens simboolChloorKondensasieJesus van NasaretLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaOu Apostoliese KerkHoutSuid-Afrikaanse randKoringKlimaatTekstielKompasCarike KeuzenkampLys van Suider-Afrikaanse varswater visfamiliesOlimpiese Somerspele 2024OnomatopeeMusiekteaterWiki CommonsMisdaadKobus LombardKarlien van JaarsveldVoornaamwoordKoos BekkerLys van nedersettings in Suid-AfrikaNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaPaasfeesKlein vyf diereAfrikaanse woordelys en spelreëlsByvoeglike naamwoordAce MagashulePikkewynNadia ValvekensEekhoringArmoedeverligtingJohan BadenhorstNatuurlike hulpbronWiskundige terminologieIvan ZimmermannProteïenVaginale kankerDeon MeyerSikloonAnette EngelbrechtVarkgriepJaco JacobsHemelvaartsdagLyfstraf in skoleVulkanismeWeer (meteorologie)Kasteel die Goeie HoopRolprentElandréVakbondGeografie van Suid-AfrikaRobbeneilandEugenetikaLionel MessiAnale kankerOntbossingRenteMaroela MediaSendelingposisieAtoomMIVKakiebosAnton GoosenAmandelRegardt van den BerghVlagterminologieLys van chemiese elemente volgens atoomgetalPornografiese subgenresNeologisme🡆 More