Aérospatiale Alouette Iii

Die Aérospatiale Alouette III is 'n ligte enkelmotorige nutshelikopter ontwikkel deur Sud Aviation.

Dit is vervaardig deur Aérospatiale van Frankryk, en onder lisensie deur Hindustan Aeronautics Limited in Indië as Hal Chetak en Industria Nautica Română in Roemenië.

Aérospatiale Alouette III
Aérospatiale Alouette Iii
'n Alouette III van die Nederlandse Lugmag
Tipe nutshelikopter
Vervaardiger Aérospatiale
Sud Aviation
Nooiensvlug 28 Februarie 1959
Bekendstelling 1960
Status Aktiewe diens
Hoofgebruikers Franse Lugmag
Indiese Lugmag (300+)
Portugese Lugmag (179)
Suid-Afrikaanse Lugmag (118)
Vervaardig 1961-1985
Aantal gebou meer as 2 000
Ontwikkel van Alouette II

Die Alouette III is die opvolger van die Alouette II, net groter en met meer sitplekke.

Lang diens in Suid-Afrika

Die Alouette III het vir meer as 44 jaar diens aan die Suid-Afrikaanse Lugmag (SALM) gelewer, met meer as 346 000 vliegure, veral gedurende Suid-Afrikaanse Grensoorlog in Angola. Die helikopter is amptelik aan SALM-diens onttrek by Lugmagbasis Swartkop naby Pretoria in Junie 2006.

Verwysings

Tags:

FrankrykHelikopterIndiëRoemenië

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

TamatieSeptimius FundAgtervoegselRugbyLiewe HeksieTsongaLabia (geslagsdele)GedigSonnestelselIntertekstualiteitJaarNierversakingMenslike skeletDie BrielsJapanTrappe van vergelykingKaapstadGenadedoodKolorektale kankerLeeuTobie CronjéPerdKunsmatige intelligensieOorlogPornKnopiespinnekopRefentse MorakeEuropaKuberkrakerAlkoholismeOlifantVloeistofPersentasieFinale OplossingBelastingKlankverskynselsRekenaarOrgasmeVulkaanMaterieLandbouRMS TitanicBywoordNazi-DuitslandSuurstofSirkelNarsismeHeupLiefdeCristiano RonaldoSlag van Cuito CuanavaleBeurtkragPoolsVraag en aanbodInsekSoogdierAnrich HerbstUitwerking van klimaatsveranderingLongontstekingKoöperasiestoriesKompasVoegwoordOorstromingAt BothaSeksuele penetrasieAlliterasieSportAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidBayer 04 LeverkusenVerkleinwoordHartaanvalTweebuffelsmeteenslagmorsdoodgeskietfonteinPresident van Suid-AfrikaKlein vyf diereApartheidDiereriemLys van Islamitiese feeste en herdenkings🡆 More