9De Golden Globe-Toekenningsaand

Die 9de Golden Globe-toekenningsaand, wat uitnemendheid in die rolprente van 1951 vereer het, is op 21 Februarie 1952 in die nagklub Ciro's in West Hollywood gehou.

 9De Golden Globe-Toekenningsaand 9de Golden Globe-aand 

Datum 21 Februarie 1952
Plek Nagklub Ciro's,
Hollywood
Beste rolprente en reekse
Rolprent  A Place in the Sun (drama)
An American in Paris (komedie of musiekspel)

Wenners en benoemdes

    Beste akteur in ’n hoofrol – drama

Fredric March – Death of a Salesman

    Beste akteur in ’n hoofrol – komedie of musiekspel

Danny Kaye – On the Riviera

    Beste aktrise in ’n hoofrol – drama

Jane Wyman – The Blue Veil

    Beste aktrise in ’n hoofrol – komedie of musiekspel

June Allyson – Too Young to Kiss

    Beste rolprentregisseur

Laslo Benedek – Death of a Salesman

    Beste rolprent – drama

A Place in the Sun

  • Bright Victory
  • Detective Story
  • Quo Vadis
  • A Streetcar Named Desire
    Beste rolprent – komedie of musiekspel

An American in Paris

    Beste byspeler in ’n rolprent

Peter Ustinov – Quo Vadis

    Beste byspeelster in ’n rolprent

Kim Hunter – A Streetcar Named Desire

    Beste oorspronklike rolprentmusiek

September Affair – Victor Young

  • The Well – Dimitri Tiomkin
  • The Day the Earth Stood Still – Bernard Herrmann
    Beste rolprentdraaiboek

Bright Victory – Robert Buckner

    Kinematografie – swart-wit

Death of a Salesman – Franz F. Planer

  • Decision Before Dawn – Franz F. Planer
  • A Place in the Sun – Willian C. Mellor
    Kinematografie – kleur

Quo Vadis – William V. Skall

    Nuwe manlike ster van die jaar

Kevin McCarthy

    Nuwe vroulike ster van die jaar

Pier Angeli

    Beste rolprent wat internasionale begrip bevorder

The Day the Earth Stood Still – Robert Wise

    Spesiale prys – uitnemendheid

Alain Resnais

    Henrietta-prys (wêreldrolprentgunstelinge)

Esther Williams

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ValentynsdagSteentydperkNetbalKolitisLikkewaanOrgasmeGetalVergelykings (taalkunde)Belvidere Holy Trinity-kerkAkwariumProstaatkankerUniegebouAarde se atmosfeerKasteel die Goeie HoopNylrivierKoos du PlessisNaaldekokerErektiele disfunksieSekondêre sektor van die ekonomieSwart nasionalismeCorioliskragSteve BikoNag van die lang messeShakaElektrisiteitsvoorsieningKlereHernubare energieWet op Bantoe-onderwysKlein-KarooVeeartsSlawernyLys van bekende Suid-AfrikanersMikro-ekonomieRamsar-vleilande in Suid-AfrikaHennie MaasSuid-Afrikaanse MenseregtekommissieSosiale mediaAlice MunroKewerKaren MeiringHoutNierversakingLettergreepRegardt van den BerghKlavierTweede WêreldoorlogJannie du ToitMaagdelikheidAngina pectorisPomeloHoofstadDemokrasieSharpeville-slagtingAnglo-BoereoorlogOutismeEkonomie van Suid-AfrikaCheslin KolbeNG gemeente JansenvilleVigsKokketielMieliestronkCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaMusiekMenslike seksuele gedragBlaarLeah van NiekerkLys van landeChloorErfenisdag (Suid-Afrika)Afrikaanse woordelys en spelreëlsSeeAluminiumLys van oseane, seë en mereLugbesoedelingBernice WestAfrikaansDiepaartrombose🡆 More