6 Hebe: Asteroïde

Hebe (kleinplaneetnaam: 6 Hebe) is ’n groot asteroïde in die asteroïdegordel waarvan die massa sowat ’n halwe persent van die hele gordel s’n is.

Vanweë sy skynbare digtheid tel Hebe nie onder die top-20-asteroïdes wat volume betref nie. Dit is waarskynlik ’n soliede liggaam wat nie baie botsings ondervind het nie – dit is ongewoon vir asteroïdes van dié grootte wat gewoonlik los "rommelhope" is.

6 Hebe   6 Hebe: Asteroïde
6 Hebe: Asteroïde
’n Ligkurwegebaseerde 3D-model van Hebe.
Ontdekking
Ontdek deur K.L. Hencke
Datum 1 Julie 1847
Kleinplaneet-benaming(6) Hebe
Alternatiewe name1847 JB
Kleinplaneet-kategorie Asteroïdegordel
Etimologie Hebe
Griekse godin)
Wentelbaaneienskappe
Epog 26 November 2005
Afelium 2,914 AE
Perihelium 1,937 AE
Halwe lengteas 2,426 AE
Wentelperiode 3,78 jaar
(1 379,756 dae)
Gem. omwentelingspoed 18,93 km/s
Gem. anomalie 247,947°
Baanhelling 14,751°
Lengteligging van stygende nodus 138,752°
Periheliumhoek 239,492°
Fisiese eienskappe
Afmetings 205 × 185 × 170 km
Oppervlakte 109 000 km2
Volume 3 380 000 km3
Massa 1,28×1019 kg (15 700 Maan)
Gem. digtheid 3,81±0,26 g/cm³
Oppervlak-
aantrekkingskrag
~0,087 m/s2
Ontsnapping-
snelheid
~0,13 km/s (468 km/h)
Rotasieperiode 0,3031 d
Rotasiespoed
by ewenaar
22,4 m/s
Temperatuur ~170 K
maks.: ~269 K (−4 °C)
Spektraaltipe: S
Skynmagnitude 7,5 tot 11,50
Absolute magnitude 5,71
Hoekgrootte 0,26" tot 0,065"

Wat skynbare magnitude betref, is Hebe die vyfde helderste voorwerp in die asteroïdegordel, naas 4 Vesta, 1 Ceres, 7 Iris en 2 Pallas. Dit het met opposisie ’n gemiddelde magnitude van +8,3, byna dié van Titaan, en kan tot +7,5 bereik met ’n opposisie naby perihelium.

Hebe is moontlik die moederliggaam van die H-chondrietmeteoriete, wat sowat 40% uitmaak van alle meteoriete wat die Aarde tref.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

AsteroïdeAsteroïdegordelKleinplaneetMassa

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Griekse mitologieRoossenekalKewerLys van slangeSpysverteringstelselPoesNiemetaalEwenaarErns GrundlingWaar ruwe rotseAfrikanersMobutu Sese SekoRina HugoBlourokkeHernubare energieGawes van die Heilige GeesKlereFosforSeksposisieGoudBeesBeroerteWikipediaWaterstofNic de JagerHerpes simplexJohannesburgOseaanLys van konsentrasiekampe in Nazi-DuitslandLys van Suider-Afrikaanse soogdiereVlekvrye staalHeks van HexrivierSkoenlapperRenosterRutenium(III)chloriedKakiebosOnse VaderMelaatsheidAfrikaanse woordelys en spelreëlsWayde van NiekerkDulcie van den BerghLieweheersbesieProvinsies van Suid-AfrikaErosietipesBTWLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsNasionalismeLys van politieke partye in Suid-AfrikaBloemfonteinKindermishandelingSkaakDesmond TutuPornografiese akteurNG gemeente JansenvillePlastiekSteenkool in Suid-AfrikaVergelykings (taalkunde)MuskeljaatkatGianna MichaelsDierOnderhandelinge om apartheid te beëindigSkaapOnderwys in Suid-AfrikaVryheidsdagSonja HerholdtHondEkonomie van Suid-AfrikaKankerAustraliëJan-Willem BreureBraaiKlimaatveranderingHeuningbyLys van konings van IsraelDeon MeyerVoeding🡆 More