5De Dinastie Van Egipte

Die 5de Dinastie van Antieke Egipte (ook Dinastie V geskryf) word dikwels saam met die 3de, 4de en 6de Dinastie groepeer as die Ou Ryk.

Die 5de Dinastie het geduur van omstreeks 2494 tot 2345 v.C.

Volgens Manetho het dié farao's vanaf Elephantine regeer, maar argeoloë het duidelike bewyse gevind dat hul paleise steeds in Memphis was.

Heersers

Die bekendste heersers van die 5de Dinastie was:

5De Dinastie Van Egipte  Farao 5De Dinastie Van Egipte  Troonnaam 5De Dinastie Van Egipte  Bewind 5De Dinastie Van Egipte  Hoofstad 5De Dinastie Van Egipte  Graftombe
Oeserkaf Irimaat 24942487 v.C. Memphis In Saqqara
Sahoere Nebchaoe 24872475 v.C. Memphis In Aboesir
Neferirkare Neferirkare 24752455 v.C. Memphis Moontlik in Aboesir
Sjepseskare Sjepseskare 24552448 v.C. Memphis Moontlik in Aboesir
Neferefre Neferchaoe 24482445 v.C. Memphis "Onvoltooide Piramide" in Aboesir
Nioeserre Nioeserre 24452421 v.C. Memphis In Aboesir
Menkaoehor Menkaoehor 24212414 v.C. Memphis "Koplose Piramide" in Saqqara
Djedkare Djedkare 24142375 v.C. Memphis In Saqqara
Oenas Wadjtawy 23752345 v.C. Memphis In Saqqara

Tydlyn

OenasDjedkareMenkaoehorNioeserreNeferefreSjepseskareNeferirkareSahoereOeserkaf5De Dinastie Van Egipte

Verwysings


Voorafgegaan deur
4de Dinastie
5de Dinastie Opgevolg deur
6de Dinastie


Tags:

2345 v.C.2494 v.C.Antieke EgipteOu Ryk

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AvbobAnilingusAkademiaSlangRassisme in AfrikaAdolessensieWinterVoegwoordTussenwerpselSiya KolisiKommaInstagramMagneetNedersettingNamibiëSoogdierKernkragArmoedeEmfiseemTennisAngssteuringOutismeProteïenBloedsomloopstelselVulvaEkonomie van Suid-AfrikaEugenetikaKortverhaalSpreeuKoppeltekenAsemhalingOorstromingGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaSlawernyNeurenberg-verhoreBorsMeeueToestand van materieLandbouWatersuiweringPersoon (taalkunde)AtoomRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Delft, KaapstadJewgeni PrigozjinHemelvaartsdagGroot TrekCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaAfrikaanse TaalmonumentJan-Willem BreureSuid-Afrikaanse randBreyten BreytenbachDolfynSoortnaamMantisWerwelkolomDurbanVioolSilwerKrugerwildtuinNasiebouFranse RewolusieChristendomSeptimius AwardsDialoog in fiksieGqeberhaDirekte en Indirekte redeMynbouRoofvoëlOopbroninhoudKrieketMilitêre diensplig in Suid-AfrikaPersSowjetunieMiskruierVrystaatSeksuele opwekkingOos-KaapPampoentjies🡆 More