Die 58ste Oscar-toekenningsaand is op 24 Maart 1986 deur die Academy of Motion Picture Arts and Sciences in Los Angeles gehou om erkenning te gee aan die rolprente van 1985.
Die aanbieders was Alan Alda, Jane Fonda en Robin Williams.
58ste Oscar-toekenningsaand
| ||
Datum | 24 Maart 1986 | |
Plek | Dorothy Chandler Pavilion, Los Angeles | |
Aanbieder | Alan Alda Jane Fonda Robin Williams | |
Pryse & benoemings | ||
Beste rolprent | Out of Africa | |
Meeste pryse | Out of Africa (7) | |
Meeste benoemings | Out of Africa en The Color Purple (11 elk) |
The Color Purple het The Turning Point se rekord van 1978 geëwenaar as die prent met die meeste benoemings wat nie een Oscar gewen het nie: altesaam 11.
Hier volg ’n lys van die belangrikste wenners en benoemdes (die wenners word eerste genoem en is in vet druk):
Beste rolprent | Beste regisseur |
---|---|
|
|
Beste akteur | Beste aktrise |
|
|
Beste manlike byspeler | Beste vroulike byspeler |
|
|
Beste oorspronklike draaiboek | Beste verwerkte draaiboek |
|
|
Beste buitelandse rolprent | Beste kort animasieprent |
|
|
Beste oorspronklike musiek | Beste oorspronklike liedjie |
|
|
Beste kunsredigering | Beste kinematografie |
|
|
Beste rolprentredigering | Beste visuele effekte |
|
|
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article 58ste Oscar-toekenningsaand, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.