Die 40ste Oscar-toekenningsaand is op 10 April 1968 deur die Academy of Motion Picture Arts and Sciences in Santa Monica, Kalifornië, gehou om erkenning te gee aan die rolprente van 1967.
Dit sou aanvanklik op 8 April gehou word, maar is met twee dae uitgestel ná die sluipmoord op dr. Martin Luther King Jr.. Die aanbieder was weer eens Bob Hope.
40ste Oscar-toekenningsaand
| ||
Datum | 10 April 1968 | |
Plek | Santa Monica-burgerouditorium, Santa Monica, Kalifornië | |
Aanbieder | Bob Hope | |
Pryse & benoemings | ||
Beste rolprent | In the Heat of the Night | |
Meeste pryse | In the Heat of the Night (5) | |
Meeste benoemings | Bonnie and Clyde en Guess Who's Coming to Dinner (10 elk) |
Vanweë die skaarste aan swart-wit prente was daar van dié jaar af nie meer aparte kategorieë vir hulle nie. The Graduate was die laaste prent wat ’n Oscar net vir beste regisseur gewen het.
Alfred Hitchcock se toespraak was een van die kortstes in die geskiedenis: hy het bloot "Dankie" gesê.
Hier volg ’n lys van die belangrikste wenners en benoemdes (die wenners word eerste genoem en is in vet druk):
Beste rolprent | Beste regisseur |
---|---|
|
|
Beste akteur | Beste aktrise |
|
|
Beste manlike byspeler | Beste vroulike byspeler |
|
|
Beste oorspronklike draaiboek | Beste verwerkte draaiboek |
|
|
Beste buitelandse rolprent | Beste oorspronklike musiek |
|
|
Beste kunsredigering | Beste kinematografie |
|
|
Beste redigering | Beste visuele effekte |
|
|
Arthur Freed
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article 40ste Oscar-toekenningsaand, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.