Die 34ste AVN-prystoekenning was ’n pornografiese prystoekenningsaand waar die beste akteurs, aktrises, regisseurs en rolprente van tussen 1 Oktober 2015 en 30 September 2016 in die volwasserolprentbedryf aangewys is.
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Dit is op 21 Januarie 2017 in die Hard Rock Hotel & Casino in Las Vegas gehou.
34ste AVN-prystoekenning
| ||
Datum | 21 Januarie 2017 | |
Plek | Hard Rock Hotel & Casino, Las Vegas, Nevada | |
Aanbieder | Aspen Rae en Riley Reid | |
Pryse & benoemings | ||
Beste rolprent | Suicide Squad XXX: An Axel Braun Parody (gekies uit die wenners van al die kategorieë) | |
Meeste pryse | Suicide Squad XXX: An Axel Braun Parody (9) |
Die webkameraster Aspen Rae en die vorige jaar se vroulike kunstenaar van die jaar, Riley Reid, was die aanbieders, albei vir die eerste keer. Die seremoniemeester was die komediant Colin Kane.
Suicide Squad XXX: An Axel Braun Parody het die meeste pryse, nege, gewen – insluitende beste rolprent, beste parodie en beste aktrise vir Kleio Valentien.
Die grootste pryse, vir vroulike en manlike kunstenaar van die jaar, is gewen deur Adriana Chechik en Mick Blue. Blue het dié prys vir die derde agtereenvolgende jaar ingepalm. Prente wat drie of meer pryse gewen het, is Suicide Squad XXX: An Axel Braun Parody, The Submission of Emma Marx: Exposed, The Preacher's Daughter en Natural Beauties.
Hier volg van die wenners en benoemdes. Wenners word in vetdruk aangedui.
Manlike kunstenaar van die jaar | Vroulike kunstenaar van die jaar |
---|---|
|
|
Beste akteur | Beste aktrise |
|
|
Regisseur van die jaar | Oralesekstoneel van die jaar |
|
|
Beste toneel – man/vrou | Beste toneel – vrou/vrou |
|
|
AVN het op 28 Desember 2016 aangekondig die volgende mense word in die heldesaal opgeneem:
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article 34ste AVN-prystoekenning, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.