34 V.c.: Jaar

◄ | 39 v.C.

34 v.C.
| 2de eeu v.C. | 1ste eeu v.C. | 1ste eeu |

34 V.c.: Gebeure, Geboortes, Sterftes Kalenders  
34 V.c.: Gebeure, Geboortes, Sterftes
Antonius en Cleopatra
Ab urbe condita 720
Chinese kalender 2663 – 2664

癸戌 – 甲亥

Hebreeuse kalender 3727 – 3728
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 22 – 23

Gebeure

  • Die Romeinse veldtog teen die Salassi in die Alpe by die St. Bernard-pas eindig sonder sukses.
  • Die triumvir Marcus Antonius verower Armenia en neem koning Artavasdes gevange. Die koning word na Egipte geneem en deur Cleopatra vir sy verraad tereggestel.
  • Marcus Antonius hou 'n triomftog in Alexandrië, hoewel triomftogte eintlik net in die hoofstad Rome gevier mag word. Gerugte doen die ronde dat hy die hoofstad na Egipte wil verplaas.
  • Marcus Antonius skenk land aan sy geliefde, die Egiptiese koningin Cleopatra.
  • Octavianus hou 'n suksesvolle veldtog in Illyricum. Die Dalmatiese kus is nou in Romeinse hande en hy trek die binneland in na die Dinariese Alpe.
  • Augustus stig die Colonia Iulia Augusta Emona naby die huidige Ljubljana.

Geboortes

Sterftes

  • Artavasdes II van Armenia

Verwysings

Tags:

34 V.c. Gebeure34 V.c. Geboortes34 V.c. Sterftes34 V.c. Verwysings34 V.c.28 v.C.29 v.C.30 v.C.31 v.C.32 v.C.33 v.C.35 v.C.36 v.C.37 v.C.38 v.C.39 v.C.40 v.C.EeueGeskiedenisHierdie dag in die geskiedenisPortaal:Geskiedenis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BosluisbytkoorsKatResensieKlimaatsverandering in AfrikaLys van Joodse feeste en herdenkingsRenosterGalileo GalileiHulpwerkwoordNoordwesBraaiAborsieDricus du PlessisSteenkool in Suid-AfrikaVerkragtingDistillasieNarsistiese persoonlikheidsteuringTennisWaterpokkiesLiefdeBrongitisTelefoonGroot Muur van ChinaFranse RewolusieKrokodilHeuningRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Soweto-opstandShakaHaelRieldansCristiano RonaldoKonsentrasiekampInsekAarverkalkingSuiwelprodukAspoestertjieBorskankerSwart nasionalismeKnopiespinnekopMosesGoogle MapsJohannes HahnTegnologieNagmaalVrouTrappe van vergelykingStaatstoelaeVoortrekkermonumentMenslike skeletJeuksiekteSlag van Cuito CuanavaleStrykysterErektiele disfunksieVerkleurmannetjieKuberkrakerTekstielVryheidsdagStaalViëtnamoorlogGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaVennootskapAsemhalingKultuurKweekhuiseffekVerlede tydSikloonBreinvliesontstekingAkademiaOrthopteraPesachOopbroninhoudAfkortingRymAtoom🡆 More