32-Bataljon

32-Bataljon (wat ook bekend gestaan het onder die byname die Buffalo Battalion en Os Terríveis, Portugees vir Die Skrikwekkendes) was 'n infanterie-bataljon van die Suid-Afrikaanse Weermag.

Die eenheid het uit swart soldate en blanke leiergroepe bestaan. Die eenheid is in 1993 kort voor die verkiesing van 1994 ontbind op versoek van die ANC.

32-Bataljon
Gestig 1975
Ontbind 26 Maart 1993
Land Suid-Afrika
Weermagdeel Suid-Afrikaanse Weermag‎
Tipe Ligte infanterie
Vaandel 32-Bataljon
Vlag 32-Bataljon
Veldslae Suid-Afrikaanse Grensoorlog

Die eenheid is deur luitenant-kolonel Jan Breytenbach gestig, en daarna tot 'n gedugte gevegsmag gesmee deur kolonel Eddie Viljoen en daarna deur kolonel Deon Ferreira. Eddie Viljoen het as Big Daddy onder sy troepe bekend gestaan. Die eenheid is as een van die elite-eenhede van die toenmalige Suid-Afrikaanse Weermag beskou. Die eenheid is ook een van die eenhede wat die meeste vereer is tydens die Angola-Bosoorlog, met 'n totaal van 14 Honoris Crux medaljes wat aan sy lede toegeken is. Die enigste eenheid wat meer medaljes verwerf het was die Suid-Afrikaanse Spesiale Magte wie se lede 'n totaal van 46 medaljes tydens die Angolese Grensoorlog verwerf het.

Geskiedenis

Na die MPLA se oorwinning in die Angolese Burgeroorlog in 1975 het baie van hul FNLA-teenstanders na die destydse Suid-Afrikaans beheerde Suidwes-Afrika gevlug. Uit hierdie groep vlugtelingsoldate en lede van kolonel Sybie van der Spuy se 2 Verkenningsregiment tesame met luitenant-kolonel Jan Breytenbach as die bevelvoerder is die Bravogroep gestig wat later herdoop is tot 32-Bataljon. Bravogroep het aanvanklik bestaan uit twee infanterievendels, 'n mortierpeleton, 'n tenkafweergroep asook 'n masjiengeweerpeleton. 32-Bataljon is egter later uitgebrei om ses infanterievendels, 'n verkenningsvleuel en 'n ondersteuningsgroep in te sluit. Die ondersteuningsgroep het bestaan uit 81mm mortier-, tenkafweer- en masjiengeweerafdelings.

32-Bataljon 
32 Bataljon se struktuur

Ererol

32-Bataljon 
32 Bataljon ere-stomp
  • 1980: Alberto, R., Skr
  • 1980: Albino, B., Skr
  • 1980: Almeido, P., Skr
  • 1987: Alves, J.R., 2Lt
  • 1980: Angelo, S., Skr
  • 1984: Antonio, D., Skr
  • 1987: Antonio, G., Skr
  • 1985: Antonio, P., Skr
  • 1984: Antonio, D., Skr
  • 1983: Augusto, J., Skr
  • 1980: Augusto, M., Skr
  • 1984: Aurelio, A., Kpl
  • 1982: Bambi, M., Skr
  • 1982: Baptist, J., Skr
  • 1987: Batisda, A.N.D., Kpl
  • 1980: Braz, S.D., Sers
  • 1978: Britz, R.N., 2Lt
  • 1987: Cassela, D., Skr
  • 1985: Chihamba, J.C., Skr
  • 1980: Chipa, A.F., Skr
  • 1985: Chipoya, Z., Skr
  • 1980: Coetzee, M.C., Kpl
  • 1979: Coetzee, S.W., 2Lt
  • 1982: Conroy, J., Sers
  • 1983: Da Silva, G.P., Skr
  • 1984: Da Silva, L.A., Skr
  • 1982: Dala, F., Skr
  • 1987: Dala, G., Skr
  • 1984: Dala, J., Skr
  • 1985: De Almeida, A., Skr
  • 1987: De Klerk, M.M., O-Kpl
  • 1979: De Vos, W.A., 2Lt
  • 1982: Denge, D.D., Skr
  • 1983: Du Randt, G.H., Sers
  • 1985: Dumbe, L., O-Kpl
  • 1980: Engelbrecht, E.C., Kpl
  • 1980: Erasmus, A., Kapt
  • 1980: Falkus, A.J., O-Kpl
  • 1985: Fernando, J., Skr
  • 1980: Francisco, J., Kpl
  • 1991: Geldenhuys, H.M., Maj
  • 1980: Gericke, B.Z., Sers
  • 1980: Grobler, D.H., Kpl
  • 1985: Jamba, J.E., Skr
  • 1987: Joao, E., O-Kpl
  • 1982: Joao, Y., Kpl
  • 1985: Joaquim, M., Skr
  • 1981: Jose, A., Skr
  • 1982: Jose, M., Kpl
  • 1985: Kahete, P.K., Skr
  • 1985: Kalonga, K., Skr
  • 1987: Kapepura, E.N., Skr
  • 1987: Kapinga, P., Skr
  • 1983: Kasera, E., Skr
  • 1983: Kativa, J.D., Skr
  • 1977: Keulder, G., 2Lt
  • 1988: Kibanguka, N., Sers
  • 1985: Kinguelele, M.A., O-Kpl
  • 1987: Kuyler, M.J., Skr
  • 1981: Lahner, D.F., 2Lt
  • 1985: Light, D.G., Lt
  • 1984: Malongo, I., Skr
  • 1987: Mananza, J.R., O-Kpl
  • 1983: Mande, A., Kpl
  • 1982: Manuel, A.P., Skr
  • 1977: Maquinda, J.M., Skr
  • 1987: McCallum, A.D., Kapt
  • 1987: Meyer, J.R., Skr
  • 1985: Muema, M., Skr
  • 1980: Muller, C. de J., Lt
  • 1983: Nambi, J., Skr
  • 1988: Ndinu, A., Skr
  • 1982: Nel, P.J.S., 2Lt
  • 1978: Opperman, A.L., 2Lt
  • 1980: Patrick, T.S., 2Lt
  • 1984: Paulo, C., Kpl
  • 1977: Pedro, R., Skr
  • 1986: Pedro, V.R., Kpl
  • 1985: Sachilombo, J.A., O-Kpl
  • 1980: Sophia, E., O-Kpl
  • 1982: Stewart, P.T., Kpl
  • 1988: Stoop, S.P., Skr
  • 1976: Swart, C.J., 2Lt
  • 1987: Tchipango, W., O-Kpl
  • 1978: Theron, C.J., Sers
  • 1987: Tolosi, K., Skr
  • 1985: Van der Vyver, J.A., Maj
  • 1980: Van der Walt, P., 2Lt
  • 1975: Van der Walt, P.J., Skr
  • 1980: Van Wyk, M., Kpl
  • 1979: Victor, D.J., Skr
  • 1980: Yenga, M., Skr

(Name soos bevestig op die eenheid se ere-stomp wat nou op die terrein van die Voortrekkermonument/Erfenisstigting staan)

Eksterne skakels

Tags:

ANCInfanterieSuid-Afrikaanse WeermagSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Innes en Franna BenadéPornografieGemeenskapLys van elemente volgens simboolMark (ekonomie)VulkaanVaginale kankerSmaakPriemgetalSamestellingVoëlEreksieDiskriminasieMuishondKrygkorFisiese oefeningMona LisaFranse RewolusieDirekte en Indirekte redeWolfNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyVerenigde KoninkrykMateriaalJeugdagSimboolNeerslagHorlosieDemokrasieMorfologie (taalkunde)VulvaGipsLenteCheslin KolbeFrankrykElandréJaarSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureRina HugoDuitse maselsBlaarAntoniemSikloonHartWêreldwye webPornografiese subgenresSeksuele opwekkingSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024BestuiwingGeskiedenis van AfrikaansEkotoerismeKlimaatveranderingAbstraksie (rekenaarwetenskap)Mobutu Sese SekoGianna MichaelsCristiano RonaldoMieliestronkLys van Suider-Afrikaanse soogdiereDuitslandSteenkoolHoofstadAluminiumInternetStokely CarmichaelDeelwoordLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)PampoentjiesLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsMonoloogUitwerking van klimaatsveranderingMaatskappyVoedingBurgerregteSoortnaamYstertydperkMielie🡆 More