2 Henog

2 Henog (ook bekend as die Tweede Boek van Henog, die Slawiese Henog of Geheime van Henog) is ’n apokriewe boek uit die 1ste eeu n.C.

Dit beskryf die opvaarding van Henog, die oupagrootjie van Noag, deur 10 hemele in ’n aardgesentreerde kosmos.

Die kosmologie in 2 Henog stem nou ooreen met vroeë, Middeleeuse sienings oor die struktuur van die heelal. Hoewel dit invloedryk kon gewees het in die vorming van dié idees, het die teks ná ’n paar eeue verlore geraak; dit is aan die einde van die 19de eeu herontdek en gepubliseer. Die volle teks het net in Oudslawies bewaar gebly, maar Koptiese fragmente is sedert 2009 bekend. Die Oudslawiese weergawe is ’n vertaling van die oorspronklike een in Koine-Grieks.

Geleerdes skryf 2 Henog gewoonlik toe aan ’n skrywer wat ’n ongeïdentifiseerde Joodse sekte verteenwoordig, terwyl ander dit beskou as die werk van 1ste-eeuse Christene. Nog ander beskou dit as ’n latere Christelike werk. 2 Henog is nie ’n Joodse of Christelike kanon nie.

2 Henog sluit nie aan by 1 Henog nie. Daar is nog ’n onverwante werk, 3 Henog. Geleerdes het die nommers voor die werke gesit om die tekste van mekaar te onderskei.

Verwysings

Skakels

  • 2 Henog  Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

Apokriewe boekeHenogKosmosNoag

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PoësieVoornaamwoordGeweldLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaOrgasmeAfrikaanse taalleerFotosinteseKunsmatige intelligensieGeskiedenis van AfrikaansDemokratiese Republiek die KongoBeeldspraakRomanSirkelPriemfaktorJaco JacobsWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaTrappe van vergelykingRamsar-vleilande in Suid-AfrikaWet op NaturellengrondDistrik SesBateMiddeloorontstekingBesoedelingWitbloedselLys van myne in Suid-AfrikaDuitslandLeestekenDieregeluideSelfstandige naamwoordNarsistiese persoonlikheidsteuringResensieEnsiklopedieAborsieInkomsteWikipediaUnie van Suid-AfrikaMangelontstekingAnglo-BoereoorlogEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaOnderwysWikimedia-stigtingDiamantKimberleySelfvertroueAnti-inflammatoriese middelSeksposisieMateriaalVerkleinwoordJodeTelkomKommunikasieWaterstofUKhahlamba-DrakensbergparkPlantluisNasionale PartyLys van nedersettings in Suid-AfrikaDansGawes van die Heilige GeesDubbelpuntWeerfrontNatuurlike hulpbronErfenisdag (Suid-Afrika)GrondwetTafelbergMiddelmisbruikSkilpadKoorsblaarJaarGasSikloonProvinsies van Suid-AfrikaKlem-in-die-kaakHemelvaartsdagNamakwalandPornhubOntbossing🡆 More