26Ste Dinastie Van Egipte

Die 26ste Dinastie (ook Dinastie XXVI geskryf; 685–525 v.C.) was die laaste koningshuis van Antieke Egipte wat regeer het voor die verowering van die land deur die Persiese Ryk.

Dit word beskou as die begin van die Laat Tydperk van Egipte en word ook die Saïs-tydperk genoem omdat die stad Saïs die hoofstad van die dinastie se farao's was.

Geskiedenis

26Ste Dinastie Van Egipte 
’n Vroulike beeldjie met die naam van Psamtik I onder die voete uitgekerf (Louvre).

Die dinastie se wortels strek terug na die 24ste Dinastie. Psamtik I was waarskynlik ’n afstammeling van Bakenrenef, en ná die Assiriese besetting tydens die bewind van Taharqa en Tanoetamoen is hy erken as die enigste heerser van die hele Egipte. Tydens ’n burgeroorlog in Assirië het hy die Assiriese juk afgegooi en bondgenootskappe met ander streke gevorm om Assiriese aanvalle af te weer.

Toe Psamtik en sy opvolgers probeer om hul mag in die Nabye-Ooste te hervestig ná die val van die Assiriese Ryk, is hulle deur Babilonië teruggedryf. Met die hulp van Griekse huursoldate kon Apriës Babiloniese pogings om Egipte oor te neem afweer, maar die Perse het Egipte eindelik ingeneem.

Heersers

26Ste Dinastie Van Egipte  Farao 26Ste Dinastie Van Egipte  Troonnaam 26Ste Dinastie Van Egipte  Bewind 26Ste Dinastie Van Egipte  Graftombe
Psamtik I Wahibre 664-610 v.C. Sais
Necho II Wehemibre 610-595 v.C.
Psamtik II Neferibre 595-589 v.C.
Apriës Haaibre 589-570 v.C.
Amasis II Chnemibre 570-526 v.C. Sais
Psamtik III Anchkaenre 526-525 v.C.

Verwysings

Voorafgegaan deur
25ste Dinastie
26ste Dinastie Opgevolg deur
27ste Dinastie

Tags:

685 v.C.Antieke EgipteFaraoLaat Tydperk van Antieke EgiptePersiese RykSaïs

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Selfstandige naamwoordUniegebouDemokratiese Republiek die KongoWikipediaVerkragtingKaartAfrikaansEmo AdamsGamelanKlimaatsverandering in AfrikaLyfstraf in skoleBorskankerHoenderArmoedeverligtingGoudkus (streek)SkoenlapperDriedimensioneelAlliterasieFranse RewolusieAarde se atmosfeerHaelSelfoonKontinentTuisbladVliegtuigLemoenIslamitiese StaatLys van bekende Suid-AfrikanersDricus du PlessisVoël23 AprilToekoms van die AardeBurgerregteGoogleGalileo GalileiLys van elemente volgens simboolNamibiëVolstruisGewone breukeVoorsetselMynbouVryheidsdagVoedingViëtnamMaagsweerDuitslandLongSimon PetrusArmoedeIntensiewe vormEkostelselGalblaasWortelBruin menseNeurenberg-verhoreMcDonald'sWitrenosterKommunikasieLionel MessiHandbalChemiese verbindingZoeloesTradisionele Afrika-medisyneKrokodilPoesJode in Suid-AfrikaHomoniemKlem-in-die-kaakMolekuulVlekvrye staalBorsTelefoonWerkloosheid🡆 More