24Ste Oscar-Toekenningsaand

Die 24ste Oscar-toekenningsaand is op 20 Maart 1952 deur die Academy of Motion Picture Arts and Sciences in Hollywood gehou om erkenning te gee aan die rolprente van 1951.

 24Ste Oscar-Toekenningsaand 24ste Oscar-toekenningsaand 

Datum 20 Maart 1952
Plek RKO Pantages Theatre,
Hollywood
Aanbieder Danny Kaye
Pryse & benoemings
Beste rolprent  An American in Paris
Meeste pryse  An American in Paris en
A Place in the Sun (6 elk)
Meeste benoemings  A Streetcar Named Desire (12)

An American in Paris het die Oscar vir beste rolprent gewen. Nes A Place in the Sun het dit altesaam ses pryse gewen. A Streetcar Named Desire het vier Oscars gewen, onder meer drie van die akteurspryse – Marlon Brando het nie gewen nie, hoewel sy uitbeelding van Stanley Kowalski later beskou is as een van die invloedrykste uitbeeldings in die moderne rolprentwese.

Humphrey Bogart was die laaste man ooit wat in die 19de eeu gebore is wat ’n prys vir beste akteur gewen het. An American in Paris was maar die tweede kleurrolprent wat gewen het vir beste prent. Die eerste een was Gone with the Wind 12 jaar tevore.

Pryse

Humphrey Bogart
Vivien Leigh
Marlon Brando in A Streetcar Named Desire

Hier volg ’n lys van die belangrikste wenners en benoemdes (die wenners word eerste genoem en is in vet druk):

Beste rolprent Beste regisseur
  • Arthur Freed vir Metro-Goldwyn-Mayer – An American in Paris
    • Anatole Litvak en Frank McCarthy vir 20th Century Fox – Decision Before Dawn
    • George Stevens vir Paramount Pictures – A Place in the Sun
    • Sam Zimbalist vir Metro-Goldwyn-Mayer – Quo Vadis
    • Charles K. Feldman vir Warner Bros. - A Streetcar Named Desire
  • George Stevens – A Place in the Sun
    • John Huston – The African Queen
    • Elia Kazan – A Streetcar Named Desire
    • Vincente Minnelli – An American in Paris
    • William Wyler – Detective Story
Beste akteur Beste aktrise
Beste manlike byspeler Beste vroulike byspeler
Beste draaiboek Beste storie en draaiboek
  • A Place in the Sun – Michael Wilson, Harry Brown
    • The African Queen – James Agee, John Huston
    • La Ronde – Jacques Natanson, Max Ophüls
    • A Streetcar Named Desire – Tennessee Williams
    • Detective Story – Philip Yordan, Robert Wyler
  • An American in Paris – Alan Jay Lerner
    • David and Bathsheba – Philip Dunne
    • The Well – Clarence Greene, Russell Rouse
    • Go for Broke! – Robert Pirosh
    • The Big Carnival – Billy Wilder, Lesser Samuels, Walter Newman
Beste storie Beste animasiekortprent
  • Seven Days to Noon – Paul Dehn, James Bernard
    • Bullfighter and the Lady – Budd Boetticher, Ray Nazarro
    • Teresa – Alfred Hayes, Stewart Stern
    • The Frogmen – Oscar Millard
    • Here Comes the Groom – Robert Riskin, Liam O'Brien
  • The Two Mouseketeers
    • Lambert the Sheepish Lion
    • Rooty Toot Toot
Beste lang dokumentêr Beste kort dokumentêr
  • Kon-Tiki
    • I Was a Communist for the F.B.I.
  • Benjy
    • One Who Came Back
    • The Seeing Eye
Beste kinematografie, swart-wit Beste kinematografie, kleur
  • A Place in the Sun – William C. Mellor
    • The Frogmen – Norbert Brodine
    • Strangers on a Train – Robert Burks
    • Death of a Salesman – Franz Planer
    • A Streetcar Named Desire – Harry Stradling
  • An American in Paris – Alfred Gilks, John Alton
    • Show Boat – Charles Rosher
    • When Worlds Collide – John F. Seitz, W. Howard Greene
    • David and Bathsheba – Leon Shamroy
    • Quo Vadis – Robert Surtees, William V. Skall
Beste redigering Beste spesiale effekte
  • A Place in the Sun – William Hornbeck
    • An American in Paris – Adrienne Fazan
    • The Well – Chester Schaeffer
    • Decision Before Dawn – Dorothy Spencer
    • Quo Vadis – Ralph E. Winters
  • When Worlds Collide

Ereprys

Beste buitelandse prent

Irving G. Thalberg-gedenkprys

  • Arthur Freed

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

24Ste Oscar-Toekenningsaand Pryse24Ste Oscar-Toekenningsaand Verwysings24Ste Oscar-Toekenningsaand Eksterne skakels24Ste Oscar-Toekenningsaand195220 MaartHollywood

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Jan van TonderKlem-in-die-kaakEnsiklopedieNatuurwetenskapHerfsHeidelberg, GautengJeuksiekteNasionale VrouedagVoedingInfeksieNierversakingWetenskapGrondsoorteAnneli van RooyenBoelieryLandbouHemelBesemVlinderSendelingposisieVigsCarike KeuzenkampPampoentjiesBruto binnelandse produkMaroela MediaTweede WêreldoorlogHeuningLys van kinderspeletjiesBynierAbstraksie (rekenaarwetenskap)Chemiese elementSosiale ordeMensSomerKartografieEugenetikaHolocaustMynbouWetenskaplike metodeDepressie (gemoedstoestand)LiefdeGianna MichaelsKunsSkuinsstreepKaliumSlawernyPersentasieMagneetLidwoordKolonialismeHomoniemRekenaarOssewaVars waterTuberkuloseLys van Joodse feeste en herdenkingsPretoriaBestaansboerderyWet op Bantoe-onderwysMisdaadromanLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaMieliestronkApartheidBokmakierieTolla van der MerweSteenkool in Suid-AfrikaVarkgriepLiewe HeksieDuitslandSeksismePaarl GimnasiumLys van Afrikaanse televisiereekseOorstromingKoue OorlogFanie ViljoenAarverkalking🡆 More