23Ste Golden Globe-Toekenningsaand

Die 23ste Golden Globe-toekenningsaand, wat uitnemendheid in die rolprente van 1965 vereer het, is op 28 Februarie 1966 gehou.

 23Ste Golden Globe-Toekenningsaand 23ste Golden Globe-aand 

Datum 28 Februarie 1966
Beste rolprente en reekse
Rolprent  Doctor Zhivago (drama)
The Sound of Music (komedie of musiekspel)
TV-program  The Man from U.N.C.L.E.

Wenners en benoemdes

    Beste rolprent – drama

Doctor Zhivago

  • The Collector
  • The Flight of the Phoenix
  • A Patch of Blue
  • Ship of Fools
    Beste rolprent – komedie of musiekspel

The Sound of Music

  • Cat Ballou
  • The Great Race
  • Those Magnificent Men in Their Flying Machines
  • A Thousand Clowns
    Beste rolprentregisseur

David Lean – Doctor Zhivago

  • Guy Green – A Patch of Blue
  • John Schlesinger – Darling
  • Robert Wise – The Sound of Music
  • William WylerThe Collector
    Beste akteur in ’n drama

Omar Sharif – Doctor Zhivago

    Beste akteur in ’n komedie of musiekspel

Lee Marvin – Cat Ballou

    Beste aktrise in ’n drama

Samantha Eggar – The Collector

    Beste aktrise in ’n komedie of musiekspel

Julie Andrews – The Sound of Music

    Beste manlike byspeler in ’n rolprent

Oskar Werner – The Spy Who Came in from the Cold

    Beste vroulike byspeler in ’n rolprent

Ruth Gordon – Inside Daisy Clover

Eksterne skakels

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HortologieUitwerking van klimaatsveranderingRasionale getalDemografie van Suid-AfrikaLidwoordWolkMaselsGeestesteuringVerbondsarkOogproblemeLeestekenCholeraReënspinnekopVerenigde State van AmerikaGawes van die Heilige GeesEerste WêreldoorlogVoorsetselInstagramLys van Afrikaanse skrywersEskomNelson MandelaViëtnamoorlogWelwitschiaDomkragRepubliek die KongoHibernasieOos-KaapMiljardMiddeloorontstekingKrygkorOutismeSpringbokLionel MessiVlekvrye staalVerstedelikingBynierAluminiumMangelLetterkundeSkrywerNamibiëKultuurReg tot ‘n gesonde omgewingSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureKoorsblaarVervoerKoedoeProteïenWerkloosheidKrokodilJeanette FerreiraEnkelvoudige sinWaterbesoedelingOorkruipersWoestynElon MuskKunselementeAntoniemErfenisdag (Suid-Afrika)Onderwerp (taalkunde)KlereMensJuraLys van visseHolocaustAngina pectorisAanpassingskapasiteitAfrikaDrakensbergeTaalRacheltjie de BeerProvinsies van Suid-Afrika🡆 More