2019 Superrugbyseisoen

Die 2019 Superrugbyseisoen was die 24ste seisoen van Superrugby, 'n jaarlikse rugbykompetisie georganiseer deur SANZAAR tussen die spanne van Argentinië, Australië, Japan, Nieu-Seeland en Suid-Afrika.

Sedert die 2018-seisoen is teruggekeer na 'n 15-spanformaat, wat bestaan uit drie geografiese konferensies.

2019 Superrugby
2019 Superrugbyseisoen

Deelnemende lande Vlag van Argentinië Argentinië (1 span)
Vlag van Australië Australië (4 spanne)
Vlag van Japan Japan (1 span)
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland (5 spanne)
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika (4 spanne)
Wedstryde gespeel 106
Drieë gedruk 673  (gem. 6.349 per wedstryd)
Meeste punte aangeteken 170 Handré Pollard, Bulls
Meeste drieë gedruk 15 Sevu Reece, Crusaders

Kompetisieformaat

Die 15 deelnemende spanne is verdeel in drie geografiese konferensies: die Australiese konferensie (bestaande uit vier Australiese spanne en die Japanse Sunwolves), die Nieu-Seelandse konferensie (bestaande uit vyf Nieu-Seelandse spanne), en die Suid-Afrikaanse Konferensie (bestaande uit vier Suid-Afrikaanse spanne en die Jaguares van Argentinië).

In die groepfase was daar 18 rondtes van wedstryde, met elke span wat 16 wedstryde speel met twee rondtes loslootjies, wat sorg vir 'n totaal van 120 wedstryde. Spanne sal agt inter-konferensiewedstryde en agt kruis-konferensiewedstryde speel; hulle sal twee keer teen elke ander span in hul konferensie speel – een keer tuis en een keer weg – en sal een keer teen vier van die spanne in die ander twee konferensies speel.

Die boonste span in elk van die drie konferensies het vir die kwarteindrondte kwalifiseer, asook die volgende vyf spanne met die beste uitslae oor die drie konferensies, bekend as "wildcards". Die konferensiewenners en die beste "wildcard"-span was die gashere vir die kwarteindrondtes. Die wenners van die kwarteindrondtes het tot die halfeindstryd gevorder, en die wenners van die halfeindrondtes tot die eindstryd.

Wedstryddatums

Datum Datum
Rondte 1 15–16 Feb Rondte 11 26–27 April
Rondte 2 22-23 Februarie Rondte 12 3–4 Mei
Rondte 3 1–2 Maart Rondte 13 10–12 Mei
Rondte 4 8–9 Maart Rondte 14 17–18 Mei
Rondte 5 15–16 Maart Rondte 15 24–25 Mei
Rondte 6 23–24 Maart Rondte 16 31 Mei–1 Junie
Rondte 7 29–30 Maart Rondte 17 7–8 Junie
Rondte 8 5–6 April Rondte 18 14–15 Junie
Rondte 9 12–13 April Halfeindronde 28–29 Junie
Rondte 10 19–20 April Eindronde 6 Julie 2019
    Rondomtalie
  • Nota: Afskoptye was in die land waar die wedstryd gespeel is

Rondte 1

Rondte 2

Loslootjie: 2019 Superrugbyseisoen  Rebels

Rondte 3

Loslootjie: 2019 Superrugbyseisoen  Waratahs

Rondte 4

Loslootjie: 2019 Superrugbyseisoen  Stormers

Rondte 5

Rondte 6

22 Maart 2019
19:35
Blues 33-26 Highlanders
Verslag
23 Maart 2019
19:35
Hurricanes 34-28 Stormers
Verslag
Westpac-stadion
23 Maart 2019
19:45
Waratahs 20-12 Crusaders
Verslag
Sydney Krieketveld, Sydney
23 Maart 2019
18:55
Sunwolves 24-37 Lions
Verslag
23 Maart 2019
15:05
Bulls 20–56 Chiefs
Verslag
23 Maart 2019
17:15
Sharks 28–14 Rebels
Verslag
24 Maart 2019
15:05
Reds 36–14 Brumbies
Verslag
Suncorp-stadion
Loslootjie: 2019 Superrugbyseisoen  Jaguares

Rondte 7

29 Maart 2019
19:35
Hurricanes 8–32 Crusaders
Westpac-stadion
29 Maart 2019
19:45
Waratahs 29–31 Sunwolves
McDonald Jones-stadion, Newcastle, Nieu-Suid-Wallis
30 Maart 2019
19:35
Blues 24–9 Stormers
30 Maart 2019
18:45
Reds 13–32 Rebels
Suncorp-stadion
30 Maart 2019
15:05
Sharks 16–19 Bulls
30 Maart 2019
18:40
Jaguares 27–30 Chiefs
Loslootjie: Lions, Brumbies, Highlanders

Rondte 8

5 April 2019
19:35
Highlanders 28–31 Hurricanes
5 April 2019
19:00
Reds 24–12 Stormers
Suncorp-stadion
5 April 2019
19:10
Lions 5–42 Sharks
6 April 2019
17:15
Crusaders 36–14 Brumbies
AMI-stadion
6 April 2019
19:35
Blues 32–29 Waratahs
6 April 2019
19:45
Rebels 42–15 Sunwolves
AAMI-park
6 April 2019
15:05
Bulls 20–22 Jaguares
Loftus Versfeld
Bywoning: 7 982
Loslootjie: Chiefs

Rondte 9

12 April 2019
19:35
Crusaders 43–17 Highlanders
AMI-stadion
12 April 2019
19:45
Rebels 24–41 Stormers
AAMI-park
13 April 2019
19:35
Chiefs 33–29 Blues
Waikatostadion, Hamilton
Bywoning: 14 977
13 April 2019
19:45
Brumbies 31–20 Lions
Gio-stadion, Canberra
Bywoning: 7 541
13 April 2019
15:05
Sharks 17–51 Jaguares
13 April 2019
17:15
Bulls 32–17 Reds
Loftus Versfeld
Bywoning: 7 701
Loslootjie: Sunwolves, Waratahs, Hurricanes

Rondte 10

19 April 2019
19:35
Chiefs 17-23 Lions
19 April 2019
15:05
Sharks 14-21 Reds
20 April 2019
19:35
Highlanders 24–12 Blues
20 April 2019
19:45
Waratahs 23–20 Rebels
Sydney Krieketveld, Sydney
20 April 2019
15:05
Stormers 17–19 Brumbies
Loslootjie: Bulls, Jaguares, Crusaders

Rondte 11

26 April 2019
19:35
Crusaders 36–10 Lions
AMI-stadion
27 April 2019
19:35
Hurricanes 47–19 Chiefs
Westpac-stadion
27 April 2019
19:45
Waratahs 15–23 Sharks
Western Sydney Stadion, Sydney
27 April 2019
15:05
Stormers 24–23 Bulls
27 April 2019
18:40
Jaguares 20–15 Brumbies
Loslootjies: Rebels, Reds, Blues

Rondte 12

3 Mei 2019
19:35
Crusaders 21–21 Sharks
AMI-stadion
3 Mei 2019
19:45
Reds 32–26 Sunwolves
Suncorp-stadion
4 Mei 2019
17:15
Hurricanes 29–19 Rebels
Westpac-stadion
4 Mei 2019
19:35
Highlanders 31–31 Chiefs
4 Mei 2019
19:45
Brumbies 26–21 Blues
4 Mei 2019
15:05
Bulls 28–21 Waratahs
4 Mei 2019
16:40
Jaguares 30–25 Stormers
Loslootjie: Lions

Rondte 13

10 Mei 2019
19:35
Blues 12–22 Hurricanes
10 Mei 2019
19:45
Rebels 30–24 Reds
AAMI-park
10 Mei 2019
19:10
Bulls 13–45 Crusaders
11 Mei 2019
17:15
Highlanders 32–27 Jaguares
11 Mei 2019
19:35
Chiefs 29–23 Sharks
11 Mei 2019
15:05
Lions 29–28 Waratahs
Ellispark-stadion
Skeidsregter: Egon Seconds
12 Mei 2019
16:05
Brumbies 33–0 Sunwolves
Loslootjie: Stormers

Rondte 14

17 Mei 2019
19:35
Hurricanes 20–28 Jaguares
Westpac-stadion
17 Mei 2019
19:45
Rebels 17–32 Bulls
AAMI-park
18 Mei 2019
19:35
Blues 23–8 Chiefs
18 Mei 2019
19:45
Reds 32–40 Waratahs
Suncorp-stadion
18 Mei 2019
15:05
Lions 38–29 Highlanders
18 Mei 2019
17:15
Stormers 19–19 Crusaders
Loslootjies: Sharks, Sunwolves, Brumbies

Rondte 15

24 Mei 2019
19:35
Chiefs 19–13 Reds
24 Mei 2019
19:45
Brumbies 22–10 Bulls
25 Mei 2019
19:35
Crusaders 19–11 Blues
AMI-stadion
25 Mei 2019
19:45
Waratahs 15–23 Jaguares
Western Sydney-stadion, Sydney
25 Mei 2019
15:05
Stormers 34–22 Highlanders
25 Mei 2019
17:15
Sharks 27–17 Lions
Loslootjie: Hurricanes

Rondte 16

31 Mei 2019
19:35
Blues 22–22 Bulls
31 Mei 2019
19:45
Rebels 15–20 Waratahs
AAMI-park
1 Junie 2019
14:15
Sunwolves 19–42 Brumbies
1 Junie 2019
19:35
Chiefs 40–27 Crusaders
ANZ Stadion, Suva, Fidji
1 Junie 2019
19:45
Reds 23–34 Jaguares
Suncorp-stadion
1 Junie 2019
15:05
Sharks 17–30 Hurricanes
1 Junie 2019
17:15
Lions 41–22 Stormers
Loslootjie: Highlanders

Rondte 17

7 Junie 2019
19:35
Highlanders 24–24 Bulls
7 Junie 2019
19:45
Reds 29–28 Blues
Suncorp-stadion
8 Junie 2019
19:35
Crusaders 66–0 Rebels
AMI-stadion
8 Junie 2019
19:45
Waratahs 24–35 Brumbies
Western Sydney-stadion, Sydney
8 Junie 2019
15:05
Lions 17–37 Hurricanes
8 Junie 2019
17:15
Stormers 31–18 Sunwolves
8 Junie 2019
16:40
Jaguares 37–7 Sharks
Loslootjie: Chiefs

Rondte 18

14 Junie 2019
19:35
Highlanders 49–12 Waratahs
14 Junie 2019
19:45
Rebels 8–59 Chiefs
AAMI-park
14 Junie 2019
19:10
Jaguares 52–10 Sunwolves
15 Junie 2019
19:35
Hurricanes 29–24 Blues
15 Junie 2019
19:45
Brumbies 40–27 Reds
15 Junie 2019
15:05
Stormers 9–12 Sharks
15 Junie 2019
17:15
Bulls 48–27 Lions
Loslootjie: Crusaders

Kwarteindrondte

21 Junie 2019
19:35
Crusaders 38–14 Highlanders
AMI-stadion
Bywoning: 14 000
Skeidsregter: Jaco Peyper
21 Junie 2019
19:35
Jaguares 21–16 Chiefs
José Amalfitani-stadion
Bywoning: 16 914
Skeidsregter: Glen Jackson
22 Junie 2019
19:35
Hurricanes 35–28 Bulls
Westpacstadion
Skeidsregter: Nic Berry
22 Junie 2019
20:00
Brumbies 38–13 Sharks
GIO Stadion
Bywoning: 11 112
Skeidsregter: Mike Fraser

Halfeindrondte

28 Junie 2019
20:05
Jaguares 39–7 Brumbies
Drie/ë: Cubelli 4' c
Lavanini 19' c
Orlando 49' c
Orlando 63' c
Bofelli 78' m
Doelskop/pe: Díaz Bonilla (4/5) 5', 20', 50', 64'
Strafskop/pe: Díaz Bonilla (2/2) 8', 14'
Drie/ë: Fainga'a 40' c
Doelskop/pe: Lealiifano (1/1) 40'+2
José Amalfitani-stadion
Bywoning: 31,000
Skeidsregter: Mike Fraser
29 Junie 2019
19:35
Crusaders 30–26 Hurricanes
Drie/ë: Reece 13' c
Mo'unga 44' c
Reece 58' c
Doelskop/pe: Mo'unga (3/3) 14', 45', 60'
Strafskop/pe: Mo'unga (3/3) 3', 33', 73'
Drie/ë: Laumape 39' c
Lam 41' m
Laumape 51' c
Perenara 61' c
Doelskop/pe: Barrett (3/4) 40', 51', 63'
AMI-stadion
Skeidsregter: Nic Berry

Eindrondte

6 Julie 2019
19:35
Crusaders 19–3 Jaguares
Drie/ë: Codie Taylor 2019 Superrugbyseisoen  25'
Doelskop/pe: Richie Mo'unga 2019 Superrugbyseisoen  26'
Strafskop/pe: Richie Mo'unga 2019 Superrugbyseisoen  40'54'59'75'
Strafskop/pe: Joaquín Díaz Bonilla 2019 Superrugbyseisoen  16'
AMI-Stadion

Verwysings

Voorafgegaan deur
2018 Superrugby
Superrugby
2019
Opgevolg deur
2020 Superrugby

Tags:

2019 Superrugbyseisoen Kompetisieformaat2019 Superrugbyseisoen Wedstryddatums2019 Superrugbyseisoen Rondte 12019 Superrugbyseisoen Rondte 22019 Superrugbyseisoen Rondte 32019 Superrugbyseisoen Rondte 42019 Superrugbyseisoen Rondte 52019 Superrugbyseisoen Rondte 62019 Superrugbyseisoen Rondte 72019 Superrugbyseisoen Rondte 82019 Superrugbyseisoen Rondte 92019 Superrugbyseisoen Rondte 102019 Superrugbyseisoen Rondte 112019 Superrugbyseisoen Rondte 122019 Superrugbyseisoen Rondte 132019 Superrugbyseisoen Rondte 142019 Superrugbyseisoen Rondte 152019 Superrugbyseisoen Rondte 162019 Superrugbyseisoen Rondte 172019 Superrugbyseisoen Rondte 182019 Superrugbyseisoen Verwysings2019 SuperrugbyseisoenArgentiniëAustraliëJapanNieu-SeelandSANZAARSuid-AfrikaSuperrugby

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Nelson MandelaLys van Afrikaanse rolprente3D-rolprentGordelroosSkerpioenLiewe HeksieAppelEnkelvoudige sinSuikersiekteWeskusSpierVarkgriepKoue OorlogPoësieLys van Kaapstad se voorstedeDiatomiese molekuulFossielbrandstofMaselsGianna MichaelsRymOrgasmeLiefdeTsoenamiBewaringstatusLangste woordEufemismeKoorsGeskiedenis van AfrikaansFanie ViljoenRefentse MorakeVryheidsdagTekstielGroot vyfAkuutWiskundeSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024LandbouLyfstraf in skoleLys van chemiese elemente volgens atoomgetalKDuitse maselsTaalfossielMahatma GandhiDepressie (gemoedstoestand)SuiwelprodukTegnologieWaterSeisoenMuskeljaatkatEkostelselVlag van Suid-AfrikaN.P. van Wyk LouwNic de JagerVoortrekkermonumentBloemfonteinDeelwoordMagneetNaaldekokerGeelsugKunsmatige algemene intelligensieStikstofIdioomDesimale breukeTussenwerpselTransatlantiese slawehandelVoegwoordSkarlakenkoorsHannes van WykStedelike hitte-eilandBreingewasFiela se kindRugbyBelgiëDansAarverkalkingBeroerte🡆 More