2018 Curriebeker Premierafdeling

Die 2018 Curriebeker Premierafdeling was ’n top rugbykompetisie wat van 17 Augustus – 27 Oktober 2018 tussen die provinsiale spanne van Suid-Afrika beslis is.

Dit was die 80ste seisoen van die kompetisie sedert dit vir die eerste keer in 1889 gespeel is.

2018
Verdedigende kampioene Westelike Provinsie (34ste titel)
Kampioene Natalse Haaie

Die Westelike Provinsie was die verdedigende kampioen. Hulle het die Natalse Haaie met 33–21 in die 2017 eindstryd in Durban verslaan. Die eindstryd is op 27 Oktober 2018 beslis.

Spanne

Tabel

2018 Curriebekertabel

bekyk · wysig · bespreek

Pos Naam S W G V PV PT +/− DV DT DBP VBP Tabelpunte
1 Leeus 3 3 0 0 147 90 +57 21 12 3 0 15
2 Natalse Haaie 3 3 0 0 87 51 +36 13 7 3 0 15
3 Blou Bulle 4 2 0 2 124 116 +8 17 17 3 1 12
4 Westelike Provinsie 2 2 0 0 89 28 +61 12 4 2 0 10
5 Pumas 3 1 0 2 82 104 −22 11 15 2 0 6
6 Griekwas 3 0 0 3 100 149 −49 14 21 2 1 3
7 Cheetahs 4 0 0 4 55 146 −91 8 20 1 1 2
Opgedateer op 12 September 2018

Tabelnotas

  • Pos = Tabelposisie
  • S = Speel
  • W = Wen (4 punte)
  • G = Gelykop (2 punte)
  • V = Verloor (0 punte)
  • PV = Punte vir (Totale punte aangeteken)
  • PT = Punte teen (Totale punte afgestaan)
  • +/- = Punteverskil (Die totaal van PV minus PT)
  • DV = Drieë vir
  • DT = Drieë teen
  • DBP = Driebonuspunt: toegeken aan 'n span wat vier of meer drieë gedruk het in een wedstryd, ongeag die uitslag van die wedstryd.
  • VBP = Verloorbonuspunt: toegeken aan die verloorspan indien hulle met 7 of minder punte verloor het.
  • Pte = Alle tabelpunte versamel.
Voorafgegaan deur
2017 Curriebeker
Curriebeker
2018
Opgevolg deur
2019 Curriebeker

Wedstryde

    Die volgende wedstryddatums is bekend gemaak:

Week 1

Loslootjies: Goue Leeus, Natalse Haaie, Westelike Provinsie

Week 2

Loslootjie: Pumas

Week 3

Loslootjie: Griekwas

Week 4

Loslootjie: Westelike Provinsie

Week 5

Loslootjie: Natalse Haaie

Week 6

Loslootjie: Blou Bulle

Week 7

Loslootjies: Blou Bulle, Goue Leeus, Griekwas, Pumas, Vrystaat Cheetahs

Week 8

Loslootjie: Vrystaat Cheetahs

Halfeindronde

Eindstryd

Verwysings

Tags:

2018 Curriebeker Premierafdeling Spanne2018 Curriebeker Premierafdeling Tabel2018 Curriebeker Premierafdeling Wedstryde2018 Curriebeker Premierafdeling Verwysings2018 Curriebeker Premierafdeling1889RugbySuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Angina pectorisOnderhandelinge om apartheid te beëindigMagnetismeBeurtkragVakbondSoortnaamAfrikaanse taalleerVrystaatNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaMasturbasieRooibokMieliestronkKunsmisDie ontstaan van die dramaSwart menseVennootskapSuid-EuropaTrappe van vergelykingSuid-Afrikaanse GrensoorlogLarry PagePersApostoliese GeloofsbelydenisBloemfonteinLien se lankstaanskoeneAborsie in Suid-AfrikaClanwilliam-sandvisElandréLionel PetersonMadison IvyDricus du PlessisKasteel die Goeie HoopPersentasieWoordsoortNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyWikimedia-stigtingKookpuntNoordwesKostuumsSharpeville-slagting23 AprilNamibiëAborsieBynierSpierRomanJacques LootsPlaattektoniekPeter SnydersTandbederfTussenwerpselHartaanvalKweekhuisgasSomerSuid-Afrikaanse randVoornaamwoordDemi Lee MooreSeksueel oordraagbare infeksieN.P. van Wyk LouwViëtnamoorlogVormNederlandsGlasOrthopteraYstervarkGewone breukeKultuurDiskriminasieKriekLys van Kaapstad se voorstedeHolocaustRob HersovBorskankerTrekarbeidSeksOu Apostoliese KerkMandalaKwame Nkrumah🡆 More