2017-Blokkering Van Wikipedia In Turkye

Op 29 April 2017 het die Turkse owerhede aanlyn toegang tot Wikipedia in alle tale in Turkye geblokkeer.

2017-Blokkering Van Wikipedia In Turkye
Die gesensureerde Turkse Wikipedia-logo. Hierdie weergawe van die logo word sedert die verbod gebruik.
2017-Blokkering Van Wikipedia In Turkye
Grafiek wat die daling in die aantal lesers van die Turkse Wikipedia toon.

Die beperkings wat opgelê is hou verband met die 2016-'17-suiwerings ná die onsuksesvolle Turkse staatsgreep van 2016, 'n paar weke ná 'n belangrike grondwetlike referendum, en ná 'n meer selektiewe gedeeltelike blokkering van Wikipedia-inhoud in die vorige jaar. Na aanleiding van die verbod is die stigter van Wikipedia, Jimmy Wales, se uitnodiging na die Wêreldstede-expo in Istanbul van 15 tot 18 Mei gekanselleer.

Verwysings

Tags:

201729 AprilTurkyeWikipedia

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MIVWaterPaddaBruin menseGedigKlem-in-die-kaakKonjunktivitisFiela se kind (rolprent)KlimaatVormProteaMeningsverskil oor aardverwarmingWithaaiTerracottaleërSwaelKunsKlereDieregeluideKaapse VlakteSpinnekopSokkerSkuinsstreepNiemetaalGeskiedenis van Suid-AfrikaLeierOutismeBeaufortskaalBybelWikiquoteKoorsRekeningkundeLys van Suid-Afrikaanse musikanteErektiele disfunksieMandalaToerismeOlifantRefentse MorakeCalviniaRasionale getalAbsolute monargieLeonardo da VinciKinderregteJan van TonderVingerseksMaatskappyRuslandLys van chemiese elemente volgens atoomgetal1990SprokieMonoloogKindermishandelingSeisoenSteenkoolOrgasmeThe CranberriesSuiwelprodukSeksuele opwekkingTweede Nuwe JaarSpelerposisies in rugbyInstagramRenteInkomsteLetterkundeArmoedeInentingHartversakingDuitse maselsNag van die lang messeBreinRooikatElandréKonsonantWeer (meteorologie)🡆 More