Die 2009 Formule Een-seisoen was die 60ste FIA Formule Een Wêreldkampioenskapseisoen.
2009 FIA Formule Een Wêreldkampioenskapseisoen | |
Vorige: 2008 | Volgende: 2010 |
Indeks van wedrenne volgens land en seisoen. |
Jenson Button en Brawn GP het onderskeidelik die bestuurders- en vervaardigerskampioenskap beklink na afloop van die Brasiliaanse Grand Prix.
Die seisoen is oor 17 byeenkomste beslis wat afgeskop het met die Australiese Grand Prix op 29 Maart 2009 en op 1 November 2009 afgesluit is met die nuwe Aboe Dhabi Grand Prix.
Span | Vervaardiger | Onderstel | Enjin | Bande | No. | Renjaers | Rondtes | Toetsbestuurders | ||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Vodafone McLaren-Mercedes | McLaren | MP4-24 | Mercedes FO 108W | B | 1 | Lewis Hamilton | Alle | Pedro de la Rosa Gary Paffett | ||
2 | Heikki Kovalainen | Alle | ||||||||
Scuderia Ferrari Marlboro | Ferrari | F60 | Ferrari 056 | B | 3 | Felipe Massa | 1–10 | Luca Badoer Marc Gené | ||
Luca Badoer | 11–12 | |||||||||
Giancarlo Fisichella | 13–17 | |||||||||
4 | Kimi Räikkönen | Alle | ||||||||
BMW Sauber | BMW Sauber | F1.09 | BMW P86/9 | B | 5 | Robert Kubica | Alle | Christian Klien | ||
6 | Nick Heidfeld | Alle | ||||||||
| Renault F1 | R29 | Renault RS27 | B | 7 | Fernando Alonso | Alle | Romain Grosjean Lucas Di Grassi | ||
8 | Nelson Piquet, Jr. | 1–10 | ||||||||
Romain Grosjean | 11–17 | |||||||||
Panasonic Toyota F1 | Toyota | Toyota TF109 | Toyota RVX-09 | B | 9 | Jarno Trulli | Alle | Kamui Kobayashi | ||
10 | Timo Glock | 1–15 | ||||||||
Kamui Kobayashi | 16-17 | |||||||||
Scuderia Toro Rosso | Toro Rosso | Toro Roso STR4 | Ferrari 056 | B | 11 | Sébastien Bourdais | 1–9 | Jaime Alguersuari David Coulthard Brendon Hartley | ||
Jaime Alguersuari | 10–17 | |||||||||
12 | Sébastien Buemi | Alle | ||||||||
Red Bull Racing | Red Bull Racing | Red Bull RB5 | Renault RS27 | B | 14 | Mark Webber | Alle | |||
15 | Sebastian Vettel | Alle | ||||||||
AT&T WilliamsF1 | Williams | Williams FW31 | Toyota RVX-09 | B | 16 | Nico Rosberg | Alle | Nico Hülkenberg | ||
17 | Kazuki Nakajima | Alle | ||||||||
Force India | Force India | VJM02 | Mercedes-Benz FO 108W | B | 20 | Adrian Sutil | Alle | Vitantonio Liuzzi | ||
21 | Giancarlo Fisichella | 1–12 | ||||||||
Vitantonio Liuzzi | 13–17 | |||||||||
Brawn GP | Brawn GP | BGP 001 | Mercedes-Benz FO 108W | B | 22 | Jenson Button | Alle | Anthony Davidson Alexander Wurz | ||
23 | Rubens Barrichello | Alle |
Na 'n hele paar hersienings het die FIA die 2009 Formule Een Wêreldkampioenskapskalender op 5 November 2008 gepubliseer.
† Nagren
‡ Nuwe Ren/Baan
|
Vetdruk – 1ste posisie |
† Bestuurders het nie die ren voltooi nie, maar is geklassifiseer omdat hul wel 90% van die ren voltooi het.
‡ Halwe punte was toegeken by die Maleisiese Grand Prix in 2009 omdat slegs 75% van die geskeduleerde afstand afgelê is.
|
Vetdruk – 1ste posisie |
† Bestuurders het nie die ren voltooi nie, maar is geklassifiseer omdat hul wel 90% van die ren voltooi het.
‡ Halwe punte was toegeken by die Maleisiese Grand Prix in 2009 omdat slegs 75% van die geskeduleerde afstand afgelê is.
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article 2009 Formule Een-seisoen, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.