2003-Drienasiesreeks

Die 2003-Drienasiesreeks was die agtste keer wat die rugbytoernooi tussen Australië, Nieu-Seeland en Suid-Afrika plaasgevind het.

Dit is vanaf 12 Julie tot 16 Augustus oor ses wedstryde beslis met elke span wat vier wedstryde gespeel het. Nieu-Seeland het die toernooi vir die vyfde keer gewen. Buitendien het hulle die Bledisloebeker ingepalm.

2003-Drienasies
Datums 12 Julie - 16 Augustus
Kampioen Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland (5 titels)
Wedstryde gespeel 6
Drieë gedruk 30 (5 per wedstryd)
Bywoning 307 162 (51 194 per wedstryd)
Meeste punte Vlag van Nieu-Seeland Carlos Spencer (60)
Meeste drieë Vlag van Nieu-Seeland Joe Rokocoko (6)
2002
2004

Die toernooi is deur SANZAR georganiseer, ’n konsortium wat uit die drie lande se rugbyfederasies bestaan. Sedert 2012 is dit na die Rugbykampioenskapreeks verander toe ook Argentinië tot die toernooi toegetree het.

Formaat

Die formaat vir die 2003-toernooi was soortgelyk aan dié van die vorige jare. Elke span het twee keer tuis gespeel, en twee keer weg, met ’n totaal van vier wedstryde elk, en ses in totaal. Met ’n wen het ’n span vier punte verdien, gelykop twee ligapunte, en ’n verloor met agt of meer punte nul ligapunte. ’n Bonuspunt kon verdien word op een van twee maniere: deur ten minste vier drieë in ’n wedstryd te druk, of deur met sewe punte of minder te verloor. Die toernooi se wenner was die span met die meeste ligapunte aan die einde van die toernooi.

Telkaart

Nasie Wedstryde Punte Bonuspunte Ligapunte
Speel Wen Gelyk Verloor Vir Teen Verskil
1 2003-Drienasiesreeks  Nieu-Seeland 4 4 0 0 142 65 +77 2 18
2 2003-Drienasiesreeks  Australië 4 1 0 3 89 106 –17 2 6
3 2003-Drienasiesreeks  Suid-Afrika 4 1 0 3 62 122 –60 0 4

Wedstryddatums

Datum Datum
Week 1 12 Julie Week 4 2 Augustus
Week 2 19 Julie Week 5 9 Augustus
Week 3 26 Julie Week 6 16 Augustus

Week 1

Week 2

Week 3

Week 4

Week 5

Week 6


Drienasiesreekskampioen 2003
2003-Drienasiesreeks  Nieu-Seeland

Statistiek

Meeste punte en drieë

Meeste punte aangeteken:
Naam Punte
1 2003-Drienasiesreeks  Carlos Spencer 60
2 2003-Drienasiesreeks  Louis Koen 31
3 2003-Drienasiesreeks  Elton Flatley 30
Meeste drieë gedruk:
Naam Drieë
1 2003-Drienasiesreeks  Joe Rokocoko 6
2 2003-Drienasiesreeks  Doug Howlett 5

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

2003-Drienasiesreeks Formaat2003-Drienasiesreeks Telkaart2003-Drienasiesreeks Wedstryddatums2003-Drienasiesreeks Statistiek2003-Drienasiesreeks Sien ook2003-Drienasiesreeks Verwysings2003-Drienasiesreeks Eksterne skakels2003-DrienasiesreeksAll BlacksBledisloebekerDie RugbykampioenskapRugbySpringbokkeWallabies

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

TamatieAkademiaMIV/vigs in Suid-AfrikaMaanBernice WestDiarreeMenslike skeletPoesNatuurlike hulpbronInentingDruiweMeningsverskil oor aardverwarmingKonsentrasiekampDwelmmiddelGesonde dieetSkilpadWhatsAppSoweto-opstandVeelvoudige sinBreinkaartVingerseksAssonansieKrugerwildtuinJavaScriptCholeraDubbelpuntSeegolfVakbondLys van nedersettings in Suid-AfrikaSatellietfotoEllipstekenHeuningbyHoofpynDistrik SesPrimêre sektor van die ekonomieKolorektale kankerSeksismeVerenigde KoninkrykLangste woordSoogdierSeisoenGeboorteAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidAfleiding (taalkunde)Lys van Nederlandse skildersResensieVersamelnaamLionel MessiBosluisbytkoorsAarde se atmosfeerBestuiwingInnes en Franna BenadéInfeksieSikloonPankreasKlimaatsverandering in Suid-AfrikaJode in Suid-AfrikaLewerPubiese hareAdolf HitlerRefentse MorakeIndustriële RevolusieAfvalbestuurLongRooikatDepressie (gemoedstoestand)MangelontstekingVermenigvuldigingOligopolieJan van TonderVoegwoordNoag se arkKartografieAppel (sanger)Republiek die Kongo🡆 More