2000 Uefa-Bekerfinaal-Onluste

Die Onluste van die 2000 UEFA-bekerfinaal, ook bekend as die Slagting van Kopenhagen, was 'n oproer wat plaasgevind het tussen ondersteuners van die Engelse sokkerklub, Arsenal en die Turkse klub, Galatasaray.

Dit het plaasgevind in Kopenhagen, Denemarke tydens die 2000 UEFA Bekerfinaal op 17 Mei 2000.

Die oproer is na bewering veroorsaak deur wraakaanvalle van Arsenal-ondersteuners om die dood te wreek van twee Leeds United-ondersteuners wat 'n maand tevore deur Galatasaray-ondersteuners doodgesteek is.

55°40′33″N 12°34′9″O / 55.67583°N 12.56917°O / 55.67583; 12.56917 12°34′9″O / 55.67583°N 12.56917°O / 55.67583; 12.56917

Verwysings

Tags:

Arsenal FCDenemarkeGalatasarayKopenhagenUEFA Beker

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Madison IvyOogproblemeVoedingPeriodieke tabelLoftus MaraisSenuweestelselVulkaanSiya KolisiEkotoerismeMiddeloorontstekingInsekDierKarpaletonnelsindroomAanhalingstekensUnited Democratic FrontVulvaVersoeningsdagWiki CommonsTydsoneWeefselWitbloedselBysteekTrappe van vergelykingUitwerking van klimaatsveranderingKoolhidraatBosluisbytkoorsDieregeluideAfkortingNasionale PartyHeupBuffelMasturbasieSportBorskankerMorfeemLangste woordKameelAborsieKlem-in-die-kaakKewerBreinRassismeAntoniemSeilvaartMieliestronkDigvormSwartrenosterRumatiekPeter SnydersDiskriminasieBeurtkragVennootskapSpringbokkeDeelteken en umlautOostenrykProvinsies van Suid-AfrikaGroot GatHolocaustMaroela MediaLys van bekende Suid-AfrikanersSeksuele stimulasieSosiale mediaTsoenamiSelfstandige naamwoordPlaattektoniekFrederik Willem de KlerkKoperSoortnaamKitaarSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994RookgewoonteAngina pectorisKopiereg🡆 More