1711: Jaar

◄ ◄ | ◄ | 1706 | 1707 | 1708 | 1709 | 1710 | ◄ 1711 ► | 1712 | 1713 | 1714 | 1715 | 1716 | ► | ► ►

1711
| 17de eeu | 18de eeu | 19de eeu |

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:1711
1711: Jaar Kalenders  
1711: Jaar
Druiwe van die Paarl
Gregoriaanse kalender 1711
MDCCXI
Ab urbe condita 2464
Armeense kalender 1160

ԹՎ ՌՃԿ

Chinese kalender 4407 – 4408

丁寅 – 戊卯

Ethiopiese kalender 1703 –1704
Hebreeuse kalender 5471 – 5472
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 1766 – 1767
- Shaka Samvat 1633 – 1634
Irannese kalender 1089 –1090
Islamitiese kalender 1123 –1123


Die jaar 1711 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 11de jaar van die 18de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Gebeure

  • Die eerste verslae oor die Kaapse wyne rondom die Paarl, wat ook in oorsese lande vinnig gewild raak, verskyn.
  • Die Pruisiese Akademie van Wetenskappe word in Berlyn geopen.
  • 23 FebruarieMichelangelo Conti (later Pous Innocentius XIII) word kardinaal-priester van Ss. Quirico en Giulitta.
  • 9–10 Julie – Slag van die Pruth: Rusland verloor aan die Pruthrivier in Moldawië van Turkye. Peter die Grote moet met Baltaji Mehmed Pasha vrede sluit en die fort van Azof opgee, Taganrog verwoes en ophou om hom in Poolse sake in te meng.
  • 23 DesemberPous Clemens XI stel Annibale Albani, Apostoliese protonotarius aan as kardinaal.

Geboortes

Sterftes

Verwysings

Tags:

16111701170617071708170917101712171317141715171617211811

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

LenteVerstedelikingDialoog in fiksieOmtrek, oppervlakte en volumeEiffeltoringEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaGewone breukeLeierWoordLys van slangeReënNazi-DuitslandWeer (meteorologie)Lys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaBruin huisslangOutismeVoortrekkersRymNavorsingVerenigde State van AmerikaAkademiaGroepsgebiedewetLatynDonderstormDigvormBakterieProteïenKonsentrasiekampGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaSout (chemiese stof)ArabiesLandbouHector PietersonRefleksieVrystaatAnale kankerGoudkus (streek)SokkerKoerantVolhoubare ontwikkelingRassismeDesimale breukeDirekte en Indirekte redeMandalaKurt-Lee ArendseChapmanspiek-rylaanSwartbewussynsbewegingMielieWitbloedselLugbesoedelingJohan BadenhorstKlem-in-die-kaakWerkloosheid20ste eeuKoppeltekenStedelike hitte-eilandRobbeneilandVoorvoegselGoogleJo BlackLys van nedersettings in Suid-AfrikaTweede WêreldoorlogYouTubeGautengSwangerskapVlag van Suid-AfrikaJode in Suid-AfrikaWiki CommonsHaasWiskundeKarretjiemenseDiskriminasieFotoPlant🡆 More