1705: Jaar

◄ ◄ | ◄ | 1700 | 1701 | 1702 | 1703 | 1704 | ◄ 1705 ► | 1706 | 1707 | 1708 | 1709 | 1710 | ► | ► ►

1705
| 17de eeu | 18de eeu | 19de eeu |

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:1705
1705: Jaar Kalenders  
1705: Jaar
Keiser Leopold I
Gregoriaanse kalender 1705
MDCCV
Ab urbe condita 2458
Armeense kalender 1154

ԹՎ ՌՃԾԴ

Chinese kalender 4401 – 4402

辛申 – 壬酉

Ethiopiese kalender 1697 –1698
Hebreeuse kalender 5465 – 5466
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 1760 – 1761
- Shaka Samvat 1627 – 1628
Irannese kalender 1083 –1084
Islamitiese kalender 1117 –1117


Die jaar 1705 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 5de jaar van die 18de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Gebeure

Rome

Nederland

  • Maria Sibylla Merian (1647-1717) publiseer haar Metamorphosis Insectorum Surinamensium, 'n groot boek met gravures en teks in Nederlands oor die insektewêreld en die eetbare vrugte van Suriname. Dit verskyn ook in Latyn vir lesers in die buiteland.
  • Die Nederlandse Arabist en kartograaf Adriaan Reland publiseer sy Imperii Persici delineatio 'n nuwe kaart van Persië.

Portugal

  • Catarina van Braganza is opnuut regent vir haar broer Pedro II van Portugal, maar Petro se valido en sy aanhangers weier om vergaderings wat sy saamroep by te woon, omdat sy as pro-Brits gesien word.

Rusland

  • 16 Januarie Tsaar Pieter die Grote vaardig 'n dekreet uit wat alle lede van die manlike bevolking van Rusland, uitgesluit geestelikes en kleinboere, dwing om hulle baarde af te skeer.

Geboortes

Sterftes

Boeke

  • Die Vocabularium Venedicum van die dominee Christian Hennig von Jessen, die belangrikste Polabiese bron.

Verwysings

Tags:

16051695170017011702170317041706170717081709171017151805

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Direkte en Indirekte redeToekoms van die AardeWet op Bantoe-onderwysChemiese elementKrugerwildtuinAlkoholismeDesmond TutuNarsismePussy RiotFinale OplossingParasitiese siektesWelwitschiaMenseregtedagRenteCarles PuigdemontLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierYstertydperkKoorsblaarVerkleinwoordE-posGesonde dieetPoësieWithaaiKarooNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaRuslandGoudIntensiewe vormBreinkaartSkaapSelfstandige naamwoordSwawelVrouBlaarWet op NaturellengrondMynbouMusiekWikiquoteMediese diagnoseRugbyKartografieEkonomiese sektor1913Seksuele penetrasieDrakensbergeSatellietWes-KaapMiddelmisbruikSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Kaapstadse waterkrisis 2015-2018AfkortingHulpwerkwoordPlastiekJeugdagJeanette FerreiraKapitalismeWiskundige terminologieSonkragHondNetbalMona LisaVerlede tydAfrikaanse taalleerMetafoorMuskeljaatkatWoordeboekProstaatkankerToestand van materieOrthopteraSaartjie BaartmanGemeenskapsorganisasieGalileo GalileiUnie van Suid-AfrikaMane van Galilei🡆 More