1589: Jaar

◄ ◄ | ◄ | 1584 | 1585 | 1586 | 1587 | 1588 | ◄ 1589 ► | 1590 | 1591 | 1592 | 1593 | 1594 | ► | ► ►

1589
| 15de eeu | 16de eeu | 17de eeu |

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:1589
1589: Jaar Kalenders  
1589: Jaar
Plantyn
Gregoriaanse kalender 1589
MDLXXXIX
Ab urbe condita 2342
Armeense kalender 1038

ԹՎ ՌԼԸ

Chinese kalender 4285 – 4286

乙子 – 丙丑

Ethiopiese kalender 1581 –1582
Hebreeuse kalender 5349 – 5350
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 1644 – 1645
- Shaka Samvat 1511 – 1512
Irannese kalender 967 –968
Islamitiese kalender 997 –997


Die jaar 1589 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 89ste jaar van die 16de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Gebeure

  • Wilhelm V stig die beroemde brouery Hofbräuhaus in München.
  • Die eerste verwysing na die verlore toneelstuk, die Ur-Hamlet, word deur Thomas Nashe verskaf.
  • Koning Jacobus I van Skotland sit voet aan wal in Flekkefjord, Noorweë.
  • 1 AugustusPous Sixtus V stig die Slawies Kollege in sy bul Sapientiam Sanctorum.
  • 20 Desember – Pous Sixtus V stel vier nuwe kardinale aan waaronder Charles III de Lorraine-Vaudémont, verkose biskop van Metz.

Geboortes

Sterftes

Tags:

14891579158415851586158715881590159115921593159415991689

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KokaïenOngeprosesseerde kosCarles PuigdemontAfrikaanse TaalmonumentSwart nasionalismeKlankverskynselsKognisieTrappe van vergelykingJoseph GoebbelsPlastiekBreingewasSeismologieKongo-krisisWeefselDepressie (gemoedstoestand)Josef StalinGrondwet van Suid-AfrikaFisiese oefeningValentynsdagDigterAlfabetPrikkelbaarheid (biologie)SoortnaamHelm (geboorte)ToerismeOogproblemeVerdampingDroomNederduitsch Hervormde KerkOnderwerp (taalkunde)SirkelAtoomPinksterRekenaarWerkloosheidSamestellingAlliterasieRosa ParksChristendomKeramiekAfvalbestuurVisPornografiese akteurUnited Democratic FrontAborsieVrymesselaryFilosofieFotoMosambiekVoorsetselWerkwoordVrouVitamienEnkelvoudige sinVolstruisAfrikaanse WikipediaSosialismeLys van medisinale kruieSonkragGeweldMangelPlantGeboorteDie ballade van Robbie de WeeDemokratiese Republiek die KongoDokterMateriaalMaagsweerLongontstekingSportWêreld- Ekonomiese ForumSelfoonSeksuele opwekkingSchwantesiaVioolBorste🡆 More