1347: Jaar

◄ ◄ | ◄ | 1342 | 1343 | 1344 | 1345 | 1346 | ◄ 1347 ► | 1348 | 1349 | 1350 | 1351 | 1352 | ► | ► ►

1347
| 13de eeu | 14de eeu | 15de eeu |

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:1347
1347: Jaar Kalenders
Gregoriaanse kalender 1347
MCCCXLVII
Ab urbe condita 2100
Armeense kalender 796

ԹՎ ՉՂԶ

Chinese kalender 4043 – 4044

癸戌 – 甲亥

Ethiopiese kalender 1339 –1340
Hebreeuse kalender 5107 – 5108
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 1402 – 1403
- Shaka Samvat 1269 – 1270
Irannese kalender 725 –726
Islamitiese kalender 748 –748


Die jaar 1347 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 47ste jaar van die 14de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad. Volgens die Juliaanse kalender het die jaar op 'n Maandag begin.

Gebeure

Januarie tot Junie

  • 2 Februarie – Die Bisantynse Burgeroorlog tussen Johannes VI Kantakouzenos en Johannes V Palaiologos eindig met Kantakouzenos wat Konstantinopel binne dring.
  • 8 Februarie – Die Bisantynse Burgeroorlog word beëindig met die ondertekening van 'n verdrag. Hiervolgens sal Kantakouzenos vir 10 jaar as senior keiser regeer en daarna sal hy en Palaiologos gesamentlik regeer. Om die verdrag te beseël sou Kantakouzenos se dogter met Palaiologos trou.
  • Mei
    • Palaiologos trou met Kantakouzenos se dogter, Helena.
    • Genuese skepe vanaf Kaffa stop in Konstantinopel en versprei sodoende die Swart Dood deur die stad.
  • 20 Mei – Cola di Rienzo verklaar homself die keiser van Rome.

Julie tot Augustus

Ongedateerd

  • Die Mamluke Ryk word deur die Swart Dood in die herfs getref. Bagdad word later dieselfde jaar geraak.
  • Jode in Pole word die eerste keer van rituele moorde beskuldig.
  • 'n Skip waarvan die bemanning met die Swart Dood besmet is, kom in Sisilië aan. Dit word as die begin van die Swart Dood in Europa bestempel.

Rampe

  • Suidoos-Asië lei onder 'n droogte.
  • 'n Giftige graan swam veroorsaak hongersnood in Frankryk.

Geboortes

Sterftes

Tags:

12471337134213431344134513461348134913501351135213571447

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Belvidere Holy Trinity-kerkArgitektuurRooms-Katolieke KerkInflasieLuislangeLeeuTradisionele literatuurDataverwerkingFilosofieBonné de BodKlimaatsverandering in AfrikaGlobaliseringLiefdePenisStilleweSirkusJudaïsmeBurgerregteVratNasiebouGrootste rampe in Suid-AfrikaHemelvaartTurksvySelfoonReg tot ‘n gesonde omgewingMeningsverskil oor aardverwarmingSuiwelprodukKommunikasieMenseregteCSSHeelgetalKokketielEngelsJeugdagGeldMusieksimboleFrankrykJakkalsTasché BurgerSigaretTierMierleeuTrevor ManuelJak de PriesterVigsWhatsAppLeah van NiekerkKlimaatveranderingAuschwitz-konsentrasiekampAalwynLys van Afrikaanse skrywersAt BothaDansKomplementêre kleureSpysverteringstelselProstaatkankerCleopatra VIILys van oseane, seë en mereKobus LombardAfrikaanse TaalmonumentHoutJan CombrinkLionel PetersonSeksuele stimulasiePlastiekSeeMaagsweerWieg van die MensdomDirekte en Indirekte redeRudi ClaaseAfrikanersOlifantBlourokke🡆 More