11De Eeu V.c.: Eeu

Die 11de eeu v.C.

Hoewel baie menslike beskawings in dié tyd geletterd was, kan baie van die mense hieronder beskou word as legendaries eerder as histories.

Gebeure

11De Eeu V.c.: Eeu 
Dawid en Saul (1885) deur Julius Kronberg. Dié twee mans word beskou as die eerste konings van die verenigde Israel.
  • 1089 v.C.: Melanthos, legendariese koning van Athene, sterf ná ’n bewind van 37 jaar en word opgevolg deur sy seun, Kodros.
  • 1069 v.C.: Ramses XI sterf en dit lui die einde van die 20ste Dinastie van Antieke Egipte in. Hy word opgevolg deur Smendes I, stigter van die 21ste Dinastie.
  • 1068 v.C.: Kodros, koning van Athene, kom om in ’n veldslag teen Doriese invallers ná ’n bewind van 21 jaar.
  • 1050 v.C.: Filistyne neem die Ark van die Verbond van Israel af (benaderde datum).
  • 1048 v.C.: Medon, Koning van Athene, sterf ná ’n bewind van 20 jaar en word deur sy seun Acastus opgevolg.
  • 1046 v.C.: Koning Zhou Wuwang werp die bewind van die laaste koning van die Shang-dinastie omver en word die eerste koning van die Zhou-dinastie in China. (1046 v.C.256 v.C.)
  • 1044 v.C.: Met die dood van Smendes I, farao van Antieke Egipte, word hy deur twee medeheersers, Psoesennes I en Amenemnisoe, opgevolg.
  • 1042 v.C.: Koning Cheng van Zhou volg koning Wu op as heerser van die Zhou-dinastie in China.
  • 1039 v.C.: Amenemnisoe, koning van Egipte, sterf.
  • Omstreeks 1020 v.C.: Die verwoesting van Troje VIIb2.
  • 1026 v.C.: Saul word koning van die Israeliete, volgens Samuel.
  • 1012 v.C.: Acastus, koning van Athene, sterf ná ’n bewind van 36 jaar en word opgevolg deur sy seun Archippus.
  • 1003 v.C.: Dawid volg vermoedelik vir Saul op.
  • 1000's v.C.: Vroegste bewyse van landbou in die hooglande van Kenia.
  • 1000's v.C.: Die Fenisiese alfabet word ontwerp.

Tags:

1001 v.C.1100 v.C.GeskiedenisMite

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AardeCutt GlasSuikersiekteErfenisWindAnale kankerKlimaatsverandering in Suid-AfrikaGoogle TranslateDulcie van den BerghHeuningbyRooibokVaalrivierKlavierSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Jaco JacobsGrondsoorteMaagsweerSkaakRudi ClaaseFrankrykOnderwys in Suid-AfrikaAardverwarmingAngina pectorisHeupMIVAnneli van RooyenRuan PienaarKasteel die Goeie HoopMoedersdagPeach van PletzenMensGraatjiemeerkatInfeksieSarel Jacob PretoriusSigaretAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeMieliestronkSteentydperkBywoordKameelSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024VerkleinwoordOopbroninhoudLys van Suid-Afrikaanse skrywersKonsentrasiekampTuisbladKorrupsiePampoentjiesToekoms van die AardeHarry PotterElektriese geleierErosietipesPornografiese subgenresNamakwalandOmtrek, oppervlakte en volumeSiya KolisiNommertekenSlawernyWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaJan CombrinkGordelroosPubiese hareSosiale mediaVars waterUnited Democratic FrontTatoeëermerkJakkalsStaalHoofkarakterMetamfetamienJoseph LynchSekondêre sektor van die ekonomieWaterpokkiesMenslike skeletVerkragtingHibernasieHomofoon🡆 More