.tp is die genoteerde Internettopvlakdomein vir Oos-Timor.
Die letters gebruik verwys na Timor Português of Portugese Timor, 'n nalatenskap van die land se vorige status as 'n Portugese kolonie. Die domein .tp is amptelik in Desember 1997 van stapel gestuur deur connect.ie, 'n internet diensverskaffer wat in Dublin, Ierland, in samewerking met die Oos-Timorese owerhede in absentia, terwyl Oos-Timor onder militêre beheer van Indonesië was.
.tp het aktief gebly vir die tydperk van oorgang, hoewel dit nou nie meer voldoen aan die ISO 3166-1 standaard vir die twee-letter kodes vir die naam van lande nie, aangesien die kode vir Oos-Timor na onafhanklikheid van .tp na .tl verander het. Ongeag, behou dit 'n aantal domeins. Die laaste genoteerde verandering en opdatering vir .tp was 22 April 2008.
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article .tp, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.