.Hr

.hr is die topvlakdomein van Kroasië.

.Hr

Die .hr-domeinname word deur CARNet (Croatian Academic and Research Network), wat in Zagreb geleë is, uitgegee. Dié instansie vir die beheer en die registrasie van die .hr-domeine is op 27 Februarie 1993 gestig.

Beperkings

'n .Hr-domein is in beginsel gratis, maar registrasie word beperk. 'n Besigheid of regspersoon kan net een domeinnaam registreer met sy (besigheids)naam. Vir alle ander doeleindes, o.a. kommersiële gebruik, kan 'n subdomein soos byvoorbeeld .com.hr geregistreer word. Hierdie tipe (sub)domein is nie gratis nie.

Daarnaas is dit nie moontlik om 'n .hr-domein met diakritiese tekens te registreer nie.

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

KroasiëLys van Internettopvlakdomeine

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Migrasie van voëlsTweede WêreldoorlogHeupvervangingSwaelDiskriminasieMoslemInkomsteErfenisdag (Suid-Afrika)E-posBrandmondsindroomOm-te-infinitiefkonstruksie1913LugbesoedelingAardbewingTydJudaïsmeSatellietVoornaamwoordVerkleinwoordSpringbokHondeklipbaaiHidroëlektrisiteitRomanNatuurSuid-AfrikaEuropaFiksieLongontstekingLys van Nederlandse skildersBernice WestVoegwoordHoofstadAtmosfeerAborsie in Suid-AfrikaLys van Afrikaanse skrywersEugenetikaDierTradisionele literatuurMIVKartografieVersoeningsdagVrouMotorvoertuigNaaldekokerPseudowetenskapSoogdierVarkgriepKameelperdReg tot ‘n gesonde omgewingAardeKindersiektesWaterbesoedelingOnderhandelinge om apartheid te beëindigLeah van NiekerkMorfeemDriehoekSpeelkaartBestuiwingHartversakingMona LisaDansGemeenskapOmtrek, oppervlakte en volumeMark (ekonomie)PinksterRefentse MorakeEnsiklopedieRenosterVakbondKaapse VlaktePriemfaktorBurgerregteSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureKalender🡆 More