.Gb

.gb is 'n gereserveerde Internettopvlakdomein vir die Verenigde Koninkryk.

Die domein is ingestel met RFC 920 in Oktober 1984 wat vir die skepping van domeins, die landkode afgelei het van die ooreenstemmende twee-letter kode in die ISO 3166-1 lys. Maar, die Britse domein .uk is 'n paar maande voor die samestelling van die lys apart geskep. Gevolglik is .gb nooit wyd gebruik nie. Dit is nie meer moontlik om onder hierdie domein te registreer nie.

.gb is vir 'n aantal jare gebruik, hoofsaaklik deur Britse regeringsorganisasies en kommersiële e-posdienste wat van X.400-gebaseerde e-posinfrastruktuur gebruik gemaak het. Dit het vertaling tussen DNS domeine en X.400 adresse vergemaklik, wat ook "GB" as 'n landkode gebruik.

Verwysings

Tags:

Lys van InternettopvlakdomeineVerenigde Koninkryk

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Pubiese hareVergelykings (taalkunde)KwaggaAndré JacobsWerkloosheidGasValentynsdagMeningsverskil oor aardverwarmingMonopolieAngina pectorisYstertydperkLianie MayPornografiese akteurCleopatra VIIMagnesiumKaapstadWiki CommonsVratSkoenlapperBeenbreuke en ontwrigtingsErns GrundlingMunhwa Broadcasting CorporationMaatskappyKewerLys van Afrikaanse skrywersAlice MunroJak de PriesterPornografieHennie MaasAfkortingNommertekenJeugdagAalwynJohan BadenhorstGeestesgesondheidHeelgetalKunsmatige algemene intelligensieHoofstadHidroëlektrisiteitHoërskool OuteniquaKoue OorlogLys van elemente volgens simboolSomerKoorsSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024MuskeljaatkatYouTubeJan-Willem BreurePriemgetalZack du PlessisLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaSowjetunieSonja HerholdtVerkleinwoordGNU/FDL-lisensieMaagdelikheidWêreld- Ekonomiese ForumWaterbesparing in Suid-AfrikaRugby, WarwickshireWoestynAardedagKoolhidraatVerenigde State van AmerikaVarkgriepErektiele disfunksieViëtnamLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameUniegebouTandbederfModeontwerpVulva🡆 More