.Eu

.eu is die Internettopvlakdomein vir die Europese Unie.

Die domainname word deur EURid (The European Registry of Internet Domain Names) geadministreer, wat ook aanspreeklik is vir die topvlak-domein 'eu'.

.Eu
Vlag van die Europese Unie.

Europese eenwording

Tot en met 9 Mei 2006 is die subdomein .eu.int deur die Europese Kommissie en Europees Parlement gebruik. Die topvlak-domein .int is vir internasionale instellings gereserveer, met eu as die tweedevlak-domein vir Europa. In Desember 2005 word .eu bekendgestel, waarna die meeste domeinname wat op .eu.int eindig op 9 Mei 2006 (Europadag) na .europa.eu oorgeskuif word. Die Europese Sentrale Bank is egter vanweë hulle politieke onafhanklikheid nie oorgeskuif nie, en gebruik daarom slegs ECB.int. Hulle het wel ecb.europa.eu as 'n alias geregistreer.

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

Europese UnieLys van Internettopvlakdomeine

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BestuiwingInvloed van vigs op die ekonomieBelastingMierMantisKultuurPersoonlikheidNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaNasionale VrouedagSeksismeSenuweestelselStilleweHidroëlektrisiteitElandréLys van Griekse mitologiese figureFamilie (verwantskap)Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaAnale seksArabies-Israeliese konflikHector PietersonSkaakHeuningbyRegeringBybelMusiekSkilpadParasitiese siektesLys van politieke partye in Suid-AfrikaErektiele disfunksieUKhahlamba-DrakensbergparkSkildklierSmaakGordelroosSwart nasionalismeHorlosieTydMisdaadEugenetikaDroogteBosvarkRonelda KamferVerbondsarkOnse VaderChristendomDeelwoordGeweldWortelMaagMoslemAtoomBeeldspraakJan van TonderInnes en Franna BenadéTafelbergPersoonlike voornaamwoordReënBreinvliesontstekingPampoentjiesWeerfrontVerkleinwoordHomoniemWaterbesparing in Suid-AfrikaDrakensbergeTamatieMarsMigrasie van diereJohannesburgRymDistrik SesVulvaVingerseksByMenstruasieAanpassingskapasiteit🡆 More