.Ca

.ca is die Internettopvlakdomein van Kanada.

Registrasie van .ca-domeine moet aan die Kanadese aanwesigheidseise, soos bepaalde deur die register, voldoen. Voorbeelde van geldige entiteite is:

  • meerderjarige Kanadese burgers;
  • 'n permanente inwoner van Kanada;
  • 'n wettige Kanadese organisasie;
  • eskimo's en ander oorspronklike bewoners van Kanada;
  • regeringsinstellings
.Ca

Registrante kan domeine op die tweede vlak (voorbeeld.ca) of op die derde vlak registreer. Die tweede vlak bestaan uit geografiese domeine (sien onder).

Die verantwoordelikheid vir die .ca-domein word in 1988 deur Jon Postel (medewerker van die IANA) aan John Demco van die Universiteit van British Columbia oorgedra.

In 1997, op die jaarlikse konferensie van Kanadese Internetgebruikers, word besluit om die registrasieproses te versoepel en te korrigeer. Sedert 1 Desember 2000 is die stigting Canadian Internet Registration Authority (CIRA) vir die beheer van die .ca-domein aanspreeklik. Registrasies word via gesertifiseerde registrateurs behartig.

Domeine op die tweede vlak

Die volgende tweedevlak-domeine is 'n oorblyfsel uit die tyd voordat CIRA vir die .ca-domein aanspreeklik was. Federaal geregistreerde besighede kan direk op die tweede vlak geregistreer; besighede wat net in een provinsie opereer was verplig om 'n domeinnaam op die derde vlak te registreer.

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

KanadaLys van Internettopvlakdomeine

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Jacques LootsAanpassingskapasiteitAtmosfeerVaginale kankerRob HersovHidroëlektrisiteitBlourokkeVlagterminologiePeach van PletzenAfrikaanse woordelys en spelreëlsByWaterbesoedelingEnsiklopedieVoëlKriekSeevlakstygingOlifantRacheltjie de BeerInenting1990Kaaps-Hollandse stylRenosterWisselkoersRefentse MorakeLieweheersbesieGriepSwangerskapRonelda KamferTydJakkalsProstaatkankerLewerYsterKlimaatveranderingOnderhandelinge om apartheid te beëindigKrokodilAardkorsLetterkundeEskomJeuksiekteAnilingusHipoteseAntisemitismeNarsismeUKhahlamba-DrakensbergparkRumatiekLettergreepAfrikaanse WikipediaSteve BikoEuropaElandréVoedingBipolêre gemoedsteuringMielieSoortnaamKoppeltekenGautengBosvarkBaälRekeningkundeAtoomWikiquoteWitbloedselMonopolieSkuinsstreepSprokieBek-en-klouseerMaanErfenisdag (Suid-Afrika)Septimius AwardsTandbederfSonpaneelIdioomWetenskapVoornaamwoordBrandmondsindroomAfrikaansDistrik Ses🡆 More