Windsor

Soekresultate vir

Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).
  • Thumbnail for Huis van Windsor
    Die Huis van Windsor is die huidige koningshuis van die Verenigde Koninkryk en 'n aantal van die ander Statebondslande. Dit is in 1917 deur George V gestig...
  • Thumbnail for Windsor-kasteel
    Windsor-kasteel (Engels: Windsor Castle) in Berkshire, Engeland, is die grootste bewoonde kasteel in die wêreld. Die kasteel dateer uit die tyd van William...
  • Thumbnail for Quebecstad-Windsor-korridor
    Die Quebecstad-Windsor-korridor, wat oor 'n afstand van 1 150 kilometer strek, is die mees digbevolkte en hoogs geïndustrialiseerde gebied in Kanada....
  • Mountbatten-Windsor is sommige afstammelinge van koningin Elizabeth II en prins Philip, Hertog van Edinburg se van, volgens ’n deklarasie van 1960. Hoewel...
  • Archie Harrison Mountbatten-Windsor (gebore 6 Mei 2019) is die seun van prins Harry, Hertog van Sussex, en Meghan, Hertogin van Sussex. Hy is sesde op...
  • Lilibet Diana Mountbatten-Windsor (gebore op 4 Junie 2021) is die dogter van Prins Harry, Hertog van Sussex, en Meghan, Hertogin van Sussex. Sy is die...
  • Joyce Windsor (21 Januarie 1932 – 15 Oktober 2008) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die televisiereekse Doomwatch (1970), Butterflies...
  • Thumbnail for Windsor Davies
    Windsor Davies (28 Augustus 1930 – 17 Januarie 2019) was 'n Britse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Carry on England (1976) en in die...
  • Thumbnail for Marie Windsor
    Marie Windsor (11 Desember 1919 – 10 Desember 2000) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Cat-Women of the Moon (1953)...
  • Thumbnail for Verdrag van Windsor (1386)
    Die Verdrag van Windsor is as diplomatieke alliansie tussen die koninkryke van Portugal en Engeland op 9 Mei 1386 in Windsor onderteken en beseël met die...
  • Thumbnail for Claire Windsor
    Claire Windsor (14 April 1892 – 24 Oktober 1972) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Grand Larceny (1922), Little...
  • Thumbnail for Edward VIII van die Verenigde Koninkryk
    Edward VIII van die Verenigde Koninkryk (kategorie Huis van Windsor)
    (Edward Albert Christian George Andrew Patrick David; later die Hertog van Windsor; 23 Junie 1894 – 28 Mei 1972) was koning van die Verenigde Koninkryk en...
  • Thumbnail for Anne Mountbatten-Windsor
    Anne nie 'n van nie, maar as dit nodig is, is haar nooiensvan Mountbatten-Windsor. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8...
  • Thumbnail for Cumberland Lodge
    Cumberland Lodge is ’n 17de-eeuse landgoed in Windsor Great Park sowat 5 km suid van Windsor-kasteel. Dit word nou gebruik deur ’n liefdadigheidstigting...
  • Thumbnail for Wallis Simpson
    Wallis, die Hertogin van Windsor (gebore Bessie Wallis Warfield; 19 Junie 1896 - 24 April 1986), bekend as Wallis Simpson, was 'n Amerikaanse sosiale...
  • Thumbnail for Sophie, Hertogin van Edinburg
    Sophie, Hertogin van Edinburg (kategorie Huis van Windsor)
    pligte. Die egpaar het twee kinders, lady Louise Mountbatten-Windsor en James Mountbatten-Windsor, die Graaf van Wessex. Hierdie artikel is merendeels vertaal...
  • Thumbnail for Randburg
    Darrenwood Fairlands Ferndale Linden Olivedale Randparkrif Ruiterhof Windsor-Oos Windsor-Wes Randburg is nie meer 'n gereguleerde area nie; die inwoners sal...
  • Thumbnail for Randpark
    veiligheidsredes. Dit word begrens deur verskeie ander voorstede insluitend Windsor Glen, Robin Hills, Malanshof en Fontainebleau, asook die N1-hoofweg. "Subplek...
  • Thumbnail for Royal Lodge
    Die Royal Lodge is ’n woning op die dorp Old Windsor, 4,8 km suid van Windsor-kasteel. Dit was die Windsor-tuiste van koningin Elizabeth, die koninginmoeder...
  • Thumbnail for Berkshire
    Verenigde Koninkryk. Die graafskap sluit in die stede van Reading, Slough en Windsor. Berkshire het 'n bevolking van 863 800 in 2011 gehad en is dus die 26ste...
Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KoolstofdioksiedVakbondAssonansieOopbroninhoudLettergreepEjakulasieJak de PriesterSlag van Cuito CuanavaleMagnesiumSpysverteringstelselNatuurrampKalsiumBreinRookgewoonteKlimaatOos-KaapBeurtkragReddingskakeByVaste stofBipolêre gemoedsteuringKernkragMeningsverskil oor aardverwarmingKolorektale kankerLys van veltoestandeNederduitsch Hervormde KerkSteve BikoRoossenekalMierleeuSonsteekKunsmatige intelligensieHamilton WesselsViëtnamoorlogMasturbasieHoenderPersoonlikheidNeologismeSwartwitpensAtlantiese OseaanLyfstraf in skoleMuishondBysteekKlawers (speelkaarte)PsigopatieTuisbladPenisSwitserlandPols-oksimeterSoweto-opstandSuid-AfrikaKoolstofAntisemitismeBlaaskankerBloedvergiftigingHolocaustNeurenberg-verhoreEkonomie van Suid-AfrikaVoëlDulcie van den BerghOranjerivierNasionalismeMartin Luther King jr.Lys van slangeDigtheidPlae van EgipteSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024VigsOorstromingAlkoholismeJan van TonderDikdermRepubliek van Zoid AfrikaPretoriaWynand StrydomKoppeltekenEnsiklopedie🡆 More