Soekresultate vir
U mag die bladsy "Vervalsing" op hierdie wiki skep, maar oorweeg dit om die soekresultate hieronder na te gaan om te bevestig of die onderwerp nie al reeds in 'n bestaande artikel gedek word nie.
'n Letterkundige vervalsing is enige geskrif soos 'n letterkundige werk of manuskrip wat óf opsetlik en valslik aan 'n historiese of denkbeeldige skrywer... |
blou onder UV-lig. Hierdie eienskap word in die eurobanknote gebruik om vervalsing daarvan te beperk. Tulium word ook as dotering in YAG-lasers gebruik.... |
gepubliseer net voor die algemene verkiesing van 1924. Die brief word wyd as 'n vervalsing van die hand gewys. Wiki Commons het meer media in die kategorie... |
gemaak. Aristonicus, Attalus se stiefbroer beweer dat die testament 'n vervalsing is en kom in opstand teen die Romeine. Slag van die Mayi – Die Han val... |
Strafreg Sub poena Tutela usus fructus Vennoot Vennootskap Verryking Vervalsing Voog Voogdy Vrugafdrywing Vruggebruik Waardigheid Wanvoorstelling Wederregtelik... |
gebaseer is op vooroordeel of onvoldoende bewyse. Sulke teorieë weerstaan vervalsing en word deur sirkulêre redenering versterk. Bewyse teen die sameswering... |
mans hulle doodgemaak. In 1799 word hy op Graaff-Reinet weens beweerde vervalsing van 'n skuldbewys in hegtenis geneem. Hy word egter deur Marthinus Prinsloo... |
1941 verdwyn. Die egtheid daarvan word betwis; dit is vermoedelik ’n vervalsing wat óf in die 1940's óf in die vroeë 1800's gemaak is. Verskillende moderne... |
bepaalde skrywer toegeskryf word, geplaas kan word – van outentiek tot vervalsing: Letterlike outerskap: ’n Kerkleier wat ’n dokument in sy eie handskrif... |
Vals memoires is 'n vorm van letterkundige vervalsing waarin 'n hele of gedeeltelike outobiografie versin en as die werklikheid aangebied word. In sommige... |
'n onbekende komponis; 'n eenvoudige vervalsing (te wete die Adélaïde Concerto , 'n latere vioolconcerto-vervalsing wat ook aan Mozart toegeskryf word)... |
omstandighede van sy dood. Die wagte aan diens is later van sameswering en vervalsing van rekords aangekla. Epstein se dood het veroorsaak dat die voortgesette... |
ens. In Augustus 2004 is 'n nuwe R5-munt bekendgestel, in 'n poging om vervalsing van die ou R5-munt te probeer beperk. Sekuriteitsmaatreëls wat ingestel... |
15 moorde. Hy het lewenslange tronkstraf gekry plus vier jaar vir die vervalsing van Grundy se testament; die regter het aanbeveel dat hy nooit vrygelaat... |
beheer en standardisasie, duur 'n uitgebreide geskiedenis van saffraan-vervalsing en vermenging—veral onder die goedkoopste grade—tot in moderne tye voort... |
Bybelvertalings. Dele van die klerus het daarop gewys dat die Kerk moontlik van vervalsing en bedrog beskuldig sou word indien die Bybel nie vir gelowiges sonder... |
ongeregistreerde voertuig. Hy oorhandig sy ID-boekie aan die polisie, wat dit as 'n vervalsing identifiseer en konfiskeer, maar hulle laat hom vry omdat hulle sy storie... |
wetenskaplike oogpunt word teorieë beoordeel volgens baie kriteria, soos vervalsing, Ockham se skeermes, Morgan se kanon (die vermensliking van diere se gedrag)... |
familielid, Aristonicus, wat die troon opgeëis en beweer het dat dit alles 'n vervalsing was, maar die Romeine het die rebellie redelik vinnig onderdruk. Tiberius... |
doodskleed het die eerste keer in 1354 in die kollig gekom en is in 1389 'n vervalsing genoem deur die plaaslike biskop van Troyes. Die Rooms-Katolieke Kerk... |