Ultravioletstrale

Soekresultate vir

Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).
  • Thumbnail for Sonbrand
    veroorsaak word deur erge blootstelling aan die son of kunsmatige ultravioletstrale. Dit beskadig die oppervlakselle van die vel en klein onderliggende...
  • Thumbnail for Messier 96
    uitstulping deur die kern asook ’n groter uitstulping. Variasies in die ultravioletstrale vanaf die kern dui op die teenwoordigheid van ’n supermassiewe swartkolk...
  • Thumbnail for Steruitbarsting-sterrestelsel
    infrarooi-sterrestelsels: Hulle is gewoonlik uiters stowwerige voorwerpe. Die ultravioletstrale wat geproduseer word deur die verborge stervorming word geabsorbeer...
  • Thumbnail for John Herschel
    gelewer op die gebied van kleurblindheid en die chemiese krag van ultravioletstrale. Die dorpie Herschel in die Oos-Kaap is in 1873 na sir John Herschell...
  • Thumbnail for Planetêre newel
    weggedryf. Sonder hierdie ondeurskynende lae straal die warm, helder kern ultravioletstrale uit wat die wegdrywende lae van die ster ioniseer en laat skitter...
  • Thumbnail for Aarde se atmosfeer
    osoonlaag is die aarde se natuurlike beskerming teen die son se skadelike ultravioletstrale. Die gat in die osoonlaag is die eerste keer in 1985 ontdek. Hierdie...
  • Thumbnail for Lugbesoedeling
    In 1955 het 'n weeklange hittegolf Los Angeles getref. Die intense ultravioletstrale, wat gepaard gegaan het met enorme hoeveelhede uitlaatgasse, het uiters...
  • Thumbnail for Mens
    om mense teen die son se ultravioletstrale te beskerm, want dit help om foliensuur te balanseer wat deur ultravioletstrale vernietig word. Ligte velpigmentasie...
  • Thumbnail for Saturnus
    bestaan uit molekulêre suurstofgas (O2) wat ontstaan wanneer die ultravioletstrale van die Son met die waterys in die ringe reageer. Chemiese reaksies...
  • Thumbnail for Magnetosfeer
    mekaar voorkom. Die songeruis asook die intensiteit van X-strale en ultravioletstrale neem gedurende ʼn uitbarsting toe. Die ioniserende effek van die son...
  • Thumbnail for C/2022 E3 (ZTF)
    C2-molekule straal gewoonlik by infrarooi uit wanneer dit deur die Son se ultravioletstrale opgewek word, maar sy triplettoestand straal by 518 nm uit. Dit word...
  • Thumbnail for Sterrekunde
    hoë-energie-elektromagnetiese golwe vrystel. Dit sluit X-strale, gammastrale, ultravioletstrale, neutrino's en kosmiese straling in. Optiese en radiosterrekunde kan...
  • Thumbnail for Kernoorlog
    atmosfeer bly en byvoorbeeld die osoonlaag om die aarde verdun, wat meer ultravioletstrale van die son sal deurlaat. Daar sal ook ʼn vermindering wees in die...
  • Thumbnail for Ekostelsel
    van die huid pigment voor. Dit dien as filter en verhoed dat die ultravioletstrale van die son dieperliggende weefsel beskadig. Wanneer nodig, kan daar...
  • Thumbnail for Geskiedenis van die Aarde
    die Aarde se derde atmosfeer. Van die suurstof is deur inkomende ultravioletstrale gestimuleer om osoon te vorm, wat in ’n laag naby die boonste deel...
  • Thumbnail for Mars
    binnekante van die grotte word moontlik beskerm van mikrometeoroïdes, ultravioletstrale, sonvlamme en hoë-energiedeeltjies wat die planeet se oppervlak bombardeer...
  • Thumbnail for Vitamien
    vitamien D in die vel vervaardig word met die hulp van natuurlike ultravioletstrale van die son af. Nadat groei en ontwikkeling voltooi is, bly vitamiene...
  • Thumbnail for Perm-Trias-uitwissing
    daarmee 280 dele per miljoen.) Daar is ook bewyse van ’n toename in ultravioletstrale wat die Aarde bereik het en die mutasie van plantspore teweeggebring...
  • Thumbnail for Triton (maan)
    vermoedelik van metaanys, wat in toliene verander word as dit aan ultravioletstrale blootgestel word. Omdat Triton se oppervlak tekens toon van ’n lang...
  • Thumbnail for Ruimteverkenning
    ruimteverkenning. Ons magneetveld maak dat die sonwind en infrarooi- en ultravioletstrale nie die aardoppervlak kan bereik nie. Die Son genereer die meeste...
Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van chemiese elemente volgens atoomgetalLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameArabies-Israeliese konflikVerstedelikingTydVioolSoogdierTelkomAnrich HerbstAfrikaanse woordelys en spelreëlsMuskeljaatkatAkroniemMotorvoertuigLandbouMetafoorLidwoordWilna SnymanAsemhalingOlimpiese SomerspeleEweknienetwerkBrongitisHulpwerkwoordBeëdigde verklaringSeekoeiDelft, KaapstadVennootskapYslandSenuweestelselKopieregMigrasie van voëlsByvoeglike naamwoordKoue OorlogGoogleBladwisselendPretoriaPinksterViëtnamoorlogAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeWoordeboek van die Afrikaanse TaalChroniese siekteVolstruisDramaTemperatuurKoos BekkerWoordsoortTuisbladBedreigde spesieRenaissanceIsraelEjakulasieVerkragtingGasOu Apostoliese KerkKwaZulu-NatalKrieketDikdermGesonde dieetWoestynDawidJansenvilleSwedeDrakensbergeAardedagGeskiedenis (vakgebied)MaagsweerDesimale breukeSatellietSteenkool in Suid-AfrikaGeweldVoedingAfkortingSanskritKookpuntRenteTamboraFacebookDagga🡆 More