Proto Indo Europese taal

Soekresultate vir

Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).
  • Proto-Indo-Europees (PIE) is die gerekonstrueerde gemeenskaplike voorouer van die Indo-Europese taalfamilie. Geen direkte rekord van Proto-Indo-Europees...
  • Thumbnail for Indo-Europese tale
    noemenswaardig was die taal van die Hittiete. Indo-Irannese tale, wat van die gemene voorouertaal, Proto-Indo-Irannees afstam Indo-Ariese tale, insluitend...
  • Thumbnail for Sanskrit
    Sanskrit (kategorie Indo-Ariese tale)
    is een van die Indo-Europese tale en behoort tot die Indo-Ariese en Indo-Irannese taalgroep. Dit was die klassieke taal van die Indo-Ariese bevolking...
  • Thumbnail for Anatoliese tale
    Anatoliese tale (kategorie Indo-Europese tale)
    6500 v.C., die afdraai. Volgens hierdie hipotese is die oudste Proto-Indo-Europese taal tot 6500 v.C. in Anatolië gepraat, en sommige van die sprekers...
  • te dui, dit is een van die agt oorspronklike naamvalle van die Proto-Indo-Europese taal. Naamvalle het oorspronklik die verhouding van die selfstandige...
  • Thumbnail for Germaanse tale
    Germaanse tale (aangestuur vanaf Germaanse taal)
    tale wat 'n tak van die Indo-Europese (IE) taalfamilie vorm. Die gemene voorouer van al die tale waaruit die tak bestaan is Proto-Germaans wat in ongeveer...
  • ook 'n bilabiale frikatief *f, ens. Proto-Indo-Europese stemhebbende plofklanke word stemloos: Proto-Indo-Europese stemhebbende geaspireerde (d.w.s. 'met...
  • Thumbnail for Albanees
    Albanees (kategorie Indo-Europese tale)
    die taal. Vir die etniese groep, sien Albanese. Albanees of Albanies (shqip, [ʃcip] of gjuha shqipe, [ˈɟuha ˈʃcipɛ]) is 'n Indo-Europese Satəm-taal wat...
  • Thumbnail for Indo-Irannese tale
    Die Indo-Irannese tale vorm die grootste en mees oostelike bestaande tak van die Indo-Europese taalfamilie. Hulle word deur meer as een miljard mense gepraat...
  • Thumbnail for Litaus
    Litaus (kategorie Baltiese taal)
    word dit as die mees argaïese van alle lewende Indo-Europese tale beskou wat naaste verwant is aan Proto-Indo-Europees. Volgens die sogenaamde Balto-Slawiese...
  • Thumbnail for Grieks
    Grieks (aangestuur vanaf Griekse taal)
    [eliniˈci ˈɣlosa], luister (hulp·inligting), letterlik: "Helleense taal") is 'n Indo-Europese taal wat bestaan vanaf ongeveer die 14de eeu v.C. in die Kretiese...
  • Thumbnail for Togaars
    Togaars (kategorie Indo-Europese tale)
    Togaars is een van die mees obskure takke van die Indo-Europese taalgroep. Dit bestaan uit twee tale, Togaars A (Togaars in engere sin – Turfaniaans,...
  • Thumbnail for Indo-Europese fabel
    Die Indo-Europese fabel is in 1868 deur die taalkundige August Schleicher in 'n herboude Indogermaanse oertaal geskryf. Schleicher wou met hierdie teks...
  • Thumbnail for Slawiese tale
    tale, 'n groep nou verwante tale van die Slawe en 'n subgroep van die Indo-Europese taalfamilie het sprekers in die grootste deel van Oos-Europa, in groot...
  • Thumbnail for Kelties
    tale wat afstam van Proto-Kelties. Dit is 'n tak van die Indo-Europese tale wat deur die Kelte gepraat is, een van die eerste Europese groepe wat oor die...
  • naktis (Litaus) wat almal nag beteken en van Proto-Indo-Europese (PIE)*nekwt-, "nag" afstam. Nog 'n Indo-Europese voorbeeld is ster (Afrikaans), star (Engels)...
  • Thumbnail for Balto-Slawies
    Balto-Slawies (kategorie Baltiese taal)
    Die Balto-Slawiese taalgroep vorm deel van die Indo-Europese taalfamilie en voeg die Baltiese tale en Slawiese tale saam op die grond van 'n veronderstelde...
  • Thumbnail for Italiese tale
    Italiese tale (kategorie Italiese taal)
    Die Italiese tale is 'n tak van die Indo-Europese tale, wat in die eeue voor Christus in Italië gepraat is. Oskies-Umbries Oskies Umbries Faliskies-Latyn...
  • Thumbnail for Lets
    Lets (kategorie Baltiese taal)
    Die Letse taal behoort aan die Baltiese taalgroep van die Indo-Europese taalfamilie. Die oudste voorbeelde van geskrifte in die Letse taal - uit die 15de...
  • Thumbnail for Bulgaars
    Bulgaars (aangestuur vanaf Bulgaarse taal)
    die taal. Vir die etniese groep, sien Bulgare. Bulgaars (български език, bǎlgarski ezik, [ˈbɤɫɡɐrski ɛˈzik], luister (hulp·inligting)) is 'n Indo-Europese...
Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KommunismeGeweldSublimasieVolhoubaarheidKrampEkonomiese sektorPuberteitToerismeInstagramDiatomiese molekuulKunselementeGalblaasOopbroninhoudErektiele disfunksieLionel MessiSpoorvervoer in Suid-AfrikaWeervoorspellingIntensiewe vormNamibiëHartErfenisByWet op BevolkingsregistrasieSwawelNarsismeBiodiversiteitPenisDiamantPeach van PletzenVrystaatEnsiklopedieHomofoonSpelerposisies in rugbyDurbanMalariaKolitisKatoenNetbalWetenskapWorcesterWortelAardkorsRomanJuraRekeningkundeHartaanvalHortologieKlereSwaweldioksiedChemiese verbindingSwart nasionalismeFabelMona LisaPinksterWolfSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994NatuurrampGetalTrappe van vergelykingKartografieMenslike seksuele gedragTienie HollowayPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaSwartbewussynsbewegingSelakantVarkgriepSeptimius AwardsAfrikanersBlomJodeKongo-krisisVlagterminologieJeuksiekteTelkom🡆 More