Organiese verbindings

Soekresultate vir

Het u organiese verbinding bedoel?
Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).
  • Organiese verbindings is 'n groot klas van chemiese verbindings wat gebaseer is op die element koolstof. Party verbindings van koolstof word egter om geskiedkundige...
  • Thumbnail for Organiese chemie
    Organiese chemie is die wetenskaplike studie van die struktuur, eienskappe, samestelling, reaksies en sintese van organiese verbindings, oftewel chemiese...
  • Thumbnail for Versadigde en onversadigde verbindings
    Onversadigde verbindings voer gewoonlik tipiese byvoegingsreaksies uit wat nie moontlik is met versadigde verbindings soos alkane nie. 'n Versadigde organiese verbinding...
  • Die fisies-organiese chemie is 'n tak van die organiese chemie wat die fisiese agtergronde van organiese verbindings en hulle reaktiwiteit bestudeer....
  • Thumbnail for Organiese sintese
    Organiese sintese is 'n spesiale tak van chemiese sintese en handel oor die opsetlike konstruksie van organiese verbindings. Organiese molekule is dikwels...
  • anorganiese verbindings. Dit sluit al die chemiese stowwe in buiten dié wat op koolstofkettings of -ringe gegrond is en wat organiese verbindings genoem word...
  • Areensubstitusiepatrone (kategorie Organiese verbindings)
    wat ooreenstem met R en para in die diagram). Die sintese van organiese verbindings met substituente in gewenste orto-, meta- of paraposisies behels...
  • sink. 'n Ander onderskeiding is tussen organiese verbindings en anorganiese verbindings. Organiese verbindings bevat die element koolstof, maar nie alle...
  • Thumbnail for Alifatiese verbinding
    Alifatiese verbinding (kategorie Organiese verbindings)
    In organiese chemie word koolwaterstowwe (verbindings wat slegs uit koolstof en waterstof bestaan) in twee klasse verdeel: aromatiese verbindings en alifatiese...
  • Thumbnail for Aromatiese verbinding
    Aromatiese verbinding (kategorie Organiese chemie)
    aromatiese organiese verbindings wat slegs koolstof- en waterstofatome bevat. Die konfigurasie van ses koolstofatome in aromatiese verbindings word 'n "benseenring"...
  • Thumbnail for Xileen
    Xileen (kategorie Organiese verbindings)
    Xilene is organiese aromatiese verbindings met 'n formule C6H4(CH3)2. Hulle is dimetielbensene. Daar bestaan drie isomere wat orto- (o-), meta- (m-) en...
  • Halogenoareen (kategorie Organiese verbindings)
    Halogenoarene (of arylhaliede) is aromatiese organiese verbindings waarin waterstofatome deur halogeenatome vervang is. Die twee belangrikste voorbereidingsroetes...
  • Thumbnail for Eter (chemie)
    Eter (chemie) (kategorie Organiese chemie)
    Eters is organiese verbindings wat deur 'n R-O-R’ funksionele groep gekenmerk word. Hulle vorm gebuigde molekule. Die R-O-R’-hoek is gewoonlik ongeveer...
  • Thumbnail for Aromatisiteit (chemie)
    Aromatisiteit (chemie) (kategorie Organiese chemie)
    maklik uitmekaar nie. Organiese verbindings wat nie aromaties is nie, word as alifatiese verbindings geklassifiseer. Sulke verbindings kan ringstrukture insluit...
  • Thumbnail for Aldehied
    Aldehied (kategorie Organiese verbindings)
    'n Aldehied of alkanal is 'n organiese verbinding wat 'n karboniel-funksionele-groep (C=O) besit wat aan die einde van 'n ketting sit. Dit beteken dat...
  • Funksionele groep (kategorie Organiese chemie)
    oueralkane, word 'n sistematiese nomenklatuur vir die benaming van organiese verbindings geskep. Alifatiese koolwaterstowwe wat net enkelbindings het word...
  • Thumbnail for Karbamaat
    Karbamaat (kategorie Organiese chemie)
    Karbamaat is 'n kategorie organiese verbindings wat afkomstig is van karbamiensuur (NH2COOH). Die term bevat organiese verbindings (byvoorbeeld die esteretielkarbamaat)...
  • Nitriel (kategorie Organiese chemie)
    Nitiele is organiese verbindings met 'n algemene formule R-C≡N. Die nitrielgroep (-C≡N) is nouverwant aan die sianied-ion maar dit het 'n kovalente binding...
  • Thumbnail for Vet
    omega-3 vetsure omega-6 vetsure Vette vorm 'n uitgebreide groep van organiese verbindings wat almal uit trigliseriede bestaan. Dit is 'n ester bestaande uit...
  • Thumbnail for Allene (chemie)
    Allene (chemie) (kategorie Organiese chemie)
    In die organiese chemie is Allene organiese verbindings waarin een koolstofatoom dubbele bindings het met elk van sy twee aangrensende koolstofsentrums...
Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AvbobSuid-Afrikaanse randAardedagNatuurramp7de LaanSharpeville-slagtingGroot DepressieKrapWet op NaturellengrondWiki CommonsNatriumsulfietMantisAborsie in Suid-AfrikaVennootskapVryheidsmanifesVlekvrye staalPriemgetalSonLimpopo (rivier)GetalUniegebouWhatsAppMaselsAardbewingFibonacci-reeksPlantOnderhandelinge om apartheid te beëindigMonopolyOplossing (chemie)AngssteuringKookpuntMagsverheffingSirkelDolfynOlifantSint JorisdagTarentaleVloeistofAntisemitismeBeaufortskaalGriekwa-AfrikaansGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaKaapstadse waterkrisis 2015-2018RooilipslangGoogleKappie (skryfteken)Cristiano RonaldoVaginaLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)RooikatHoopPesachKorrupsieKarooViëtnamTrappe van vergelykingSeisoenAmhariesWaterbesoedeling22 NovemberPrimêre sektor van die ekonomieJan van TonderVerenigde State van AmerikaSlag van Cuito CuanavaleElektrodeFacebookVrystaatGriepLys van Afrikaanse skrywersVerkleinwoordKoue OorlogHector PietersonLys van Suid-Afrikaanse musikanteOnderwerp (taalkunde)Apokriewe boekeC. Louis Leipoldt🡆 More