Natalia Republiek

Die Natalia Republiek was 'n Boererepubliek met 'n kortstondige bestaan.

Dit is in 1839 deur Natalse Voortrekkers gestig kort na die beroemde Slag van Bloedrivier. Die republiek was geleë aan die Indiese Oseaan se kus, noordoos van die Oos-Kaap en is tevore as Natalia gedoop deur Portugese seevaarders. Die republiek is in 1843 deur Brittanje beset en geannekseer.

Natalia Republiek
Flag
1839 – 1843 Natalia Republiek

Flag of Natal
Vlag

Ligging of Natal
Ligging of Natal
Die Natalia Republiek was in die suidelike helfte van die gebied geleë
Hoofstad Pietermaritzburg
Taal/Tale Nederlands, Zoeloe, Engels
Godsdiens Nederduits Gereformeerde Kerk
Regering Republiek
Kommandant-Generaal Andries Pretorius
Wetgewer Volksraad van Natalia
Historiese tydperk Groot Trek
 - Gevestig 12 Oktober 1839
 - Slag van Bloedrivier 16 Desember 1838
 - Alliansie met Zoeloes Januarie 1840
 - Ontbind 12 Mei 1843
Vandag deel van KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
Natalia Republiek
Kaart van die Boererepublieke

Die Britte het die Voortrekkers as hulle onderdane beskou en was gekant teen die idee dat hul onderdane kon wegtrek na grondgebiede wat buite Britse beheer was.

Na die Britse anneksasie van die Natalia Republiek het meeste van die Voortrekkerboere noord na die Transoranje en Transvaal getrek. Die gebied tussen die Oranje- en Vaalrivier is later ook deur Brittanje geannekseer as die Oranjerivier-Soewereiniteit, voordat dit later omskep is in die Oranje-Vrystaat- en Zuid-Afrikaansche Republiek.

Eksterne Skakels

Bibliografie

  • Die Republiek Natalia. In: Lantern. Tydskrif vir Kennis en Kultuur. Jaargang 23, nr. 3, Maart 1974.

Tags:

BoererepubliekBrittanjeIndiese OseaanNatalOos-KaapPortugalSlag van BloedrivierVoortrekkers

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Klaviersonate No. 18 in G majeur, D 894 (Schubert)MisdaadromanRivierTsoenamiLodewyk XVI van FrankrykLetterlike en figuurlike taalgebruikNapoleon BonaparteDigvormSwartbewussynsbewegingCleopatra VIIVigsSneeuDuitse maselsSwartrenosterSkoenlapperAfrikaansKameelMaatskappyPretoriaSekondêre sektor van die ekonomieNatuurrampWeer (meteorologie)BrugKarlien van JaarsveldBosvarkVarkOostenrykLys van hoofstedeKlimaatsverandering in AfrikaTandbederfMiddeloorontstekingReënspinnekopSikloonWaterstofBosluisbytkoorsOogproblemeMark (ekonomie)FilosofieBoomVolhoubaarheidTussenwerpselErns GrundlingMiddeleeueGesondheidWaterpokkiesSoweto-opstandHernubare energieNagmaalFranse RewolusieKonsonantKomplementêre kleureCarles PuigdemontWes-KaapAdolf HitlerSonenergieOopbroninhoudKlimaatsverandering in Suid-AfrikaKlein-KarooDroomKarpaletonnelsindroomTuisbladTafelsoutSeisoenDemokratiese Republiek die KongoPoësieLettergreepGevolge van aardverwarming op oseaneGreen PornoDroogteTydWitrenosterFibonacci-reeksLys van Nasionale Simbole van Suid-Afrika🡆 More