Mercury-Scout 1 (MS-1), was 'n onbemande Amerikaanse ruimtetuig wat gebruik sou word om die opsporingstasies vir die Mercury-program te toets.
Dit spruit uit 'n voorstel van 5 Mei 1961 om die Scout-vuurpylfamilie met klein satelliete te gebruik om die wêreldwye opsporingstasies te toets ter voorbereiding van bemande wentelbaanvlugte.
Die Mercury-Scout 1 is op 1 November 1962 vanaf Kaap Canaveral gelanseer. Die lansering was nie geslaagd nie en die satelliet het nie 'n wentelbaan bereik nie.
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Mercury-Scout 1, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.