Mercury-Scout 1: Toets vlug vir Scout satelliet

Mercury-Scout 1 (MS-1), was 'n onbemande Amerikaanse ruimtetuig wat gebruik sou word om die opsporingstasies vir die Mercury-program te toets.

Dit spruit uit 'n voorstel van 5 Mei 1961 om die Scout-vuurpylfamilie met klein satelliete te gebruik om die wêreldwye opsporingstasies te toets ter voorbereiding van bemande wentelbaanvlugte.

Mercury-Scout 1: Toets vlug vir Scout satelliet
Mercury-Scout 1

Die Mercury-Scout 1 is op 1 November 1962 vanaf Kaap Canaveral gelanseer. Die lansering was nie geslaagd nie en die satelliet het nie 'n wentelbaan bereik nie.

Mercury-Scout 1: Toets vlug vir Scout satelliet
Mercury-Scout 1 gereed vir lansering
Mercury-Scout 1: Toets vlug vir Scout satelliet
Mercury Opsporingsnetwerk (NASA)

Verwysings

Tags:

AmerikaanseMercury-programRuimtetuigSatelliet

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SydneyPornhubDansPoesSeptimius AwardsSeegolfCalviniaLys van kleureAtoomWaterkringloopDeelwoordSoogdierJagluiperdVaginale kankerOnderwerp (taalkunde)DaggaBlaarMotorvoertuigRooikatTelkomSuiwelprodukNarsismeGeldSeksuele penetrasieRugbyAfro-AmerikanersKasteel die Goeie HoopGawes van die Heilige GeesErfenisSmaakSaartjie BaartmanNaaldekokerChemiese verbindingSeksueel oordraagbare infeksieKrampAanpassingskapasiteitBreinWeervoorspellingKoue OorlogSonBruin menseMoslemInentingAkuutLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Maatskaplike verantwoordelikheidLionel PetersonSkaapIronieSosiale mediaFamilie (verwantskap)VrymesselaryKrugerwildtuinVroueregteVersamelnaamHolocaustTienie HollowayAarverkalkingLys van Suid-Afrikaanse musikanteHeupvervangingStudievaardighedeDroogteAnglo-BoereoorlogMenseregteJohannes MeintjesKaapse florarykGewasboerdery in Suid-AfrikaDieregeluideSelfoonBreinvliesontstekingKaapse VlakteSpringbokkeSokkerVormSkildklierSikloonVeelvoudige sin🡆 More