Mercury-Redstone 1A

Mercury-Redstone 1A (MR-1A) was 'n Amerikaanse onbemande ruimtevaart en deel van die Mercury-program.

Die ruimtetuig is op 19 Desember 1960 vanaf Kaap Canaveral, Florida gelanseer. Die doel van die sending was om seker te maak dat die ruimtetuig geskik is vir gebruik in die ruimte en ook vir toekomstige sub-orbitale vlugte gebruik kan word. Die ruimtetuig se instrumentasie, vuurpyle vir aandrywing en posisionering, en die herstelstelsels is getoets. Die sending was suksesvol.

Mercury-Redstone 1A
Die Mercury-Redstone 1A lansering.

Die Mercurykapsule het 'n hoogte van 210 km bo die Aarde bereik, en 378 km afgelê tydens sy vlug. Die vuurpyl het 'n groter snelheid bereik as wat beplan is nl. 7 900 km/h. Die kapsule is 15 minute nadat dit geland het, deur 'n helikopter van die Amerikaanse Lugmag uit die Atlantiese Oseaan herwin. Die vlugtyd was 15 minute en 45 sekondes.

Tags:

FloridaKaap Canaveral- ruimtemagstasieMercury-program

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KolitisTeologieZuid-Afrikaansche RepubliekHennie MaasPeach van PletzenAntoniemAnnelize van der RystNoord-AmerikaKasteel die Goeie HoopBoet TroskieDemokrasieA.J. ApplegateSiberiëDikdermVulvaTweede WêreldoorlogLuiperdTuisbladPsigopatieFinlandMensAsmaSwartbewussynsbewegingRolprentDigvormWaverSkarlakenkoorsKlein-KarooAngkor WatNatuurlike satelliete van kleinplaneteMoslemBateVerkleurmannetjieDemi Lee MooreDuitslandPenisverlengingHeilige SaterdagVlag van LibanonTobie CronjéKompasProstaatkankerBTWLikkewaanGewone luislangDepressie (gemoedstoestand)Nic de JagerHerpes simplexSeksuele opwekkingJacques LootsJan van RiebeeckSiembambaOrkaan GustavDoopAardeLys van kleureOsoonlaagSelfmoordRugbyKolorektale kankerKoorsblaarMondHoofstadVolhoubaarheidKwaZulu-NatalOrkney Snork NieKankerSeekoeiBloemfonteinByvoeglike naamwoordHomoniemWortel🡆 More