Mercury-Redstone 1: Ruimtetuig en vlug.

Mercury-Redstone 1 (MR-1) was die eerste onbemande ruimtevlug van die Mercury-program en die eerste poging om 'n Mercury kapsule met die Mercury-Redstone vuurpyl te lanseer.

Die sending was beplan as 'n onbemande sub-oribitale vlug en is gelanseer op 21 November 1960 vanaf Kaap Canaveral, Florida. Die lansering was 'n totale mislukking, net nadat die ruimtetuig begin beweeg het, het die Mercury-Redstone vuurpyl homself afgeskakel en teruggesak op die lanseringsplatform. Oombliklik hierna het die kapsule sy ontsnapvuurpyl gevuur en valskerms ontplooi. Die faling het tot gevolg dat die sending as die vierduimvlug bekendstaan, want dit is hoe hoog die vuurpyl gelig het. Die mislukte sending is opgevolg deur die Mercury-Redstone 1A sending.

Mercury-Redstone 1: Ruimtetuig en vlug.
Die ontsnapvuurpyl word afgevuur.

Verwysings

Tags:

FloridaKaap Canaveral- ruimtemagstasieLanseerontsnapstelselMercury-Redstone 1AMercury-programValskerm

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Deon MeyerVierde Industriële RevolusieSpelerposisies in rugbySlag van Cuito CuanavaleAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeDulcie van den BerghPriemgetalBrandmondsindroomLetterlike en figuurlike taalgebruikPoesMuishondRymTaalMenstruasieGenadedoodAbrahamAlfabetRyno HattinghSiya KolisiLys van Griekse mitologiese figureKolorektale kankerHernubare energieWillie JoubertVerkleurmannetjieHector PietersonByeboerderyBayer 04 LeverkusenHangbrugSeptimius FundRina HugoHerfsPrince Alfred HamletLys van bekende Suid-AfrikanersWetenskaplike klassifikasieSkaapMahatma GandhiVoedingDramaKaartSeksuele stimulasieGeelhoutJesus van NasaretJohan BadenhorstVolhoubare ontwikkelingSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994SuiwelprodukGrondwetAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidTrigeminale neuralgieMetafoorVersamelnaamGeslagPornhubIndonesiëJapanneesLys van Afrikaanse rolprenteNatuurbewaringKlein vyf diereChristendomAardbewingEskomIdioomPopulierBreinvliesontstekingKlem-in-die-kaakHartGamelanOntwikkelende landKriekWitkruisarendSmall HandsLeeuSimboolNasionale VrouedagIngenieurswese🡆 More