Mercury-Atlas 7: Ruimtetuig en vaart

Mercury-Atlas 7 was die vierde bemande ruimtevaart van die Mercury-program.

Die ruimtetuig, genaamd Aurora 7, is beman deur die ruimtevaarder Scott Carpenter. Hy was die sesde persoon om in die ruimte te vlieg. Die sending het Mercury kapsule nr. 18 gebruik en is gelanseer deur 'n Atlas LV-3B, nr 107-D vuurpyl.

Mercury-Atlas 7: Ruimtevaarder, Sendingparameters, Hoogtepunte van die sending
Scott Carpenter klim in die tuig Aurora 7.
Mercury-Atlas 7: Ruimtevaarder, Sendingparameters, Hoogtepunte van die sending
Die Mercury-Atlas 7 lansering.

Capenter het drie keer om die aarde gewentel, eintlik 'n herhaling van John Glenn se Mercury-Atlas 6 vlug. As gevolg van 'n fout wat gemaak is tydens die binnedringing van die atmosfeer land hy 400 km van koers af. Dit het die optel van hom en sy tuig met sowat 'n uur vertraag. Carpenter is gedeeltelik verantwoordelik gehou vir die fout. Hy het NASA in 1964 verlaat en op die Amerikaanse Vloot se SEALAB-projek gaan werk.

Ruimtevaarder

Die sending se ruimtevaarder was Scott Carpenter, 'n 37-jarige Amerikaanse Vlootoffisier en vlieënier, toetsvlieënier, lugvaartingenieur, ruimtevaarder en skubaduiker.

Sendingparameters

  • Massa: 2975 lb (1350 kg)
  • Perigee: 96 myl (154 km)
  • Apogee: 162 myl (260 km)
  • Eksentrisiteit: 0.00804
  • Baanhelling: 32.5°
  • Orbitale tyd: 88.3 min
  • Brandstof:
    • 35 lb (16 kg) vir die outomatiese stelsel
    • 24,9 lb (11,3 kg) vir die handstelsel

Hoogtepunte van die sending

Verwysings

Tags:

Mercury-Atlas 7 RuimtevaarderMercury-Atlas 7 SendingparametersMercury-Atlas 7 Hoogtepunte van die sendingMercury-Atlas 7 VerwysingsMercury-Atlas 7Mercury-programRuimtevaarderScott Carpenter

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Rudi ClaaseVoegwoordWaterOmgewingsbeheerChristiaan BarnardIronieVerdampingRacheltjie de Beer1200EjakulasieMuskietGemeenskapsorganisasieKoolhidraatKewerKasteel die Goeie HoopNierversakingRefentse MorakeNatuurbewaringGasGroepsdrukOnderwerp (taalkunde)LemoenGesondheidVennootskapBrasiliëDigvormHoenderTeam Fortress 2KolonialismeVoorvoegselBewaringstatusPaarl GimnasiumIngenieursweseBosluisVeeartsRugbyAarde se atmosfeerPeter SnydersMasturbasieHolocaustKanadaMuishondWeeluisRoofvoëlOopbroninhoudLewerMiddeloorontstekingFranse RewolusieSirkelKuberkrakerToutrekMierFabelKoorsSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994SpierBosluisbytkoorsDierMenstruasieDepressie (gemoedstoestand)RivierLys van politieke partye in Suid-AfrikaKonsentrasiekampStaatstoelaeNazi-DuitslandBybelPseudowetenskapBernice WestLys van Afrikaanse rolprenteApartheidRumatoïede artritisLeesAkademiaMynbouWitrenosterSosiale mediaKasterolie🡆 More