Mercury-Atlas 6: Ruimtetuig en vaart

Mercury-Atlas 6 (MA-6) is die eerste Amerikaanse ruimtevlug waar die ruimtetuig in 'n wentelbaan om die aarde geplaas is, as deel van die Mercury-program.

Die ruimtevaart is op 20 Februarie 1962 vanaf Kaap Canaveral gelanseer en die ruimteman was John Glenn. Dit was die vyfde bemande ruimtevaart ooit, die eerste twee was die Sowjetunie se Vostok 1 en Vostok 2 vaarte gevolg deur die twee sub-orbitale vlugte van Mercury-Redstone 3 en 4.

Mercury-Atlas 6: Ruimtetuig en vaart
Die Mercury-Atlas 6 lansering.

Die Mercury-ruimtetuig met die naam Friendship 7 is in 'n wentelbaan geplaas deur 'n Atlas LV-3B vuurpyl. Die lansering het by lanseerkompleks 14 te Kaap Canaveral-lugmagstasie, Florida plaasgevind. Nadat die ruimtetuig drie keer om die Aarde gewentel het, het dit die atmosfeer binnegedring en in die Atlantiese Oseaan neergeplons. Daar is die kapsule deur 'n helikopter van die vliegdekskip USS Noa herwin. Die totale vlugtyd was vier ure, 55 sekondes en 23 sekondes.

Verwysings


Tags:

AardeJohn GlennKaap Canaveral- ruimtemagstasieMercury-Redstone 3Mercury-Redstone 4Mercury-programRuimtemanSowjetunieWentelbaan

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Ou Apostoliese KerkHoenderOudtshoornDeelwoordStaalKorrupsieHorlosieTopsy SmithJohannesburgAfvalbestuurEskomIntensiewe vormSatellietProvinsies van Suid-AfrikaSeilvaartOmgewingskwessies in Suider-AfrikaSomerRivierDie Stem van Suid-AfrikaLeierBeaufortskaalMiddelmisbruikMenseregtedagRina HugoGeweldSeksVoorvoegselAl-FatihaMobutu Sese SekoDawidSint JorisdagGrondMagnetismeLeonardo da VinciSelfstandige naamwoordVakbondNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyWoordsoortSimmetrieFibonacci-reeksLys van Kaapstad se voorstedeOrtopedieHerpes simplexSendelingposisieElektrodeProksemikaVormGriekwa-AfrikaansAtriale fibrillasieSpelerposisies in rugbyGevolge van aardverwarming op oseanePinksterMuishondKrimpvarkieWetenskaplike klassifikasieLabia (geslagsdele)ProteïenJavaScriptPropagandaDesimale breukeLetterlike en figuurlike taalgebruikSpringbokkeAlliterasieHartaanvalNavorsingInternetJohan BadenhorstSkoenlapperCristiano RonaldoWikipediaKrieketVoëlHamburgerRooikat🡆 More