Kombinasiewoord

'n Kombinasiewoord of kofferwoord, is 'n neologisme waarin twee of meer bestaande woorde gekombineer word om 'n nuwe betekenis te vorm wat bestaan uit betekeniselemente van alle oorspronklike woorde.

Dit verskil hierin van 'n kontaminasie, waarin woorde toevallig verenig word wat in betekenis ooreenstem.

'n Kombinasiewoord kombineer dus beide die klank en die betekenis van al sy samestellende woorde op 'n nuwe manier. Dikwels speel ander stylfigure soos sametrekking ook 'n rol. Soms word hulle uit vroeëre kombinasiewoorde gevorm.

Voorbeelde

Tags:

Neologisme

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

InfeksieHoofkarakterPseudowetenskapTamboraKhoikhoiKlimaatsverandering in Suid-AfrikaTussenwerpselJoodse kalenderSpinnekopWiki CommonsRoofdierWiskundige terminologieNazi-DuitslandAbstraksie (rekenaarwetenskap)Dialoog in fiksieMigrasie van voëlsLys van Suid-Afrikaanse skrywersLys van elemente volgens simboolAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidSeksualiteitWelwillendheidsdagBladwisselendSpelerposisies in rugbySportTamatieKonjunktivitisUniegebouInsekSwawelSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024AardbewingMagneetTsoenamiArendOrtopedieAssonansieOu Apostoliese KerkWhatsAppAppel (sanger)SimboolPlae van EgipteWet op NaturellengrondVerstedelikingBloemfonteinSuurstofKolonoskopieKoolstofNierDiskriminasieCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaMorfeemPinksterBruin menseInstagramTuberkuloseKankerBosbokMeervoudBlaarLuiperdBreinEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaVoedingAkademiaGrondwet van Suid-AfrikaBeesvleisCarike KeuzenkampHartversakingAnale kankerGawes van die Heilige GeesMikro-ekonomieKlopjagIndiëDroogteKunstenaarBosluisbytkoorsIoon🡆 More